Memel Bovelders

Memel Bovelders Die Bovelder is 'n belangrike mylpaal wat in beesteling bereik is en 'n waardige monument.

Dagboek die datum🐂🐂🐂12 Februarie 2026 te Eksteen, Memel!
17/11/2025

Dagboek die datum

🐂🐂🐂

12 Februarie 2026 te Eksteen, Memel!

Ons sien julle môre in Vryburg 🐂30 bulle op aanbod en 100 koeie. Moenie die geleentheid mis nie!
27/08/2025

Ons sien julle môre in Vryburg 🐂

30 bulle op aanbod en 100 koeie.

Moenie die geleentheid mis nie!

Ons sien julle Donderdag in Vryburg 🐂
25/08/2025

Ons sien julle Donderdag in Vryburg 🐂

21/08/2025

Op 13 Augustus het die Memel-distrik weer eens bewys waarom dit as een van Suid-Afrika se top-veeteeltstreke bekend staan. Paul van Niekerk en Charl Theron van Boshoek Bovelders en Jaco Maritz van Maritz Bovelders het hul jaarlikse bulveiling op die plaas Boshoek gehou – ’n geleentheid waar in V...

11/08/2025

Veilings week is hier en ons is OPGEWONDE 🙏🏻

05/08/2025
Ons sien julle môre !📌Woensdag, 30 Julie 2025Kom geniet die dag saam met ons.Begin 9:00 BoshoekDaarna 12:00 Eksteen
29/07/2025

Ons sien julle môre !

📌Woensdag, 30 Julie 2025

Kom geniet die dag saam met ons.

Begin 9:00 Boshoek
Daarna 12:00 Eksteen

23/07/2025

Hierdie week stel ons bekend….
🐂PVN22-152 en 🐂M22-315

Ons nooi u graag uit na ons besigtigingsdag volgende Woensdag , 30 Julie 2025 op Boshoek en Eksteen. Kom kyk hoe elke bul bespreek sal word.

Veiling:13 Augustus 2025

Bovelder Bees StudiegroepBoshoek Bovelders

Address

Memel
2970

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Memel Bovelders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Memel Bovelders:

Share