Karoo Shalom Meatmasters

Karoo Shalom Meatmasters Karoo Shalom Meatmasters

• Vrugbaarheid
• Moederinstink
• Gehardheid

"Waar elke Lam tel”

Ons ooie lam vir die tweede keer sedert Februarie 2026. As die Karoo so lyk is alles maklik. 🙏🏼
02/09/2026

Ons ooie lam vir die tweede keer sedert Februarie 2026.
As die Karoo so lyk is alles maklik. 🙏🏼

27/08/2026

Die Swartberg Meatmaster Groep bied vandag ons eerste veiling van uitstekende teelmateriaal in Riversdal aan. 🐏
Kom maak ’n draai en wees deel van hierdie besonderse geleentheid!

Dankie vir die saamkuier, Billy West. Ons waardeer julle besigheid. 🏆
27/08/2026

Dankie vir die saamkuier, Billy West. Ons waardeer julle besigheid. 🏆

26/08/2026

Ons is baie tevrede met vandag se keuring! Die keuring was streng, maar ons is trots op die uitslae: 5 uit 7 ramme en 41 uit 46 ooie het deurgekom. 🐑👏

Ons sien julle môre by die veiling!

Hier is elke teler se voorkeurkeuse — gereserveerde diere wat beslis die moeite werd is om dop te hou! 👀🐑Maak seker jy p...
25/08/2026

Hier is elke teler se voorkeurkeuse — gereserveerde diere wat beslis die moeite werd is om dop te hou! 👀🐑

Maak seker jy plaas die regte bod op die regte tyd. Goeie kwaliteit word gewaarborg! 🔥

Sien julle by die veiling! 🤝

Gaan registreer solank op Swift Vee as jy aanlyn gaan bie. 💻🔨

https://auctions.swiftvee.com/auctions/swartberg-meatmasters-veiling-OeAz

Ons tweede groep ooie en ramme vir die Swartberg Meatmasterklubveiling is reg vir die groot dag! 🐑📍 Riversdal Skougronde...
19/08/2026

Ons tweede groep ooie en ramme vir die Swartberg Meatmasterklubveiling is reg vir die groot dag! 🐑

📍 Riversdal Skougronde
📅 27 Augustus 2026
⏰ 11:00

Dit is vir ons ’n groot voorreg om ook die betrokkenheid van King Price as ankerborg aan te kondig. Met Kobus en sy span is dit voorwaar lekker om saam te werk!

’n Groot dankie ook aan ons ander borge vir julle ondersteuning:
🌱 Muldersbank Meatmasters Lusernsaad – wat vóór die veiling opgeveil sal word
🥃 Rijke Boetiek Stokery
🧱 Jongensfontein Betonprodukte

Sonder die ondersteuning van ons borge sou hierdie veiling nie moontlik wees nie. Ons waardeer elkeen se betrokkenheid en ondersteuning opreg.

Ons sien uit om julle op 27 Augustus by die Riversdal Skougronde te verwelkom! 🐑🤝

Ontmoet die manne van Swartberg Meatmaster groep. Ons sien uit om julle op 27 Augustus by die Riversdal Skougronde te ve...
19/08/2026

Ontmoet die manne van Swartberg Meatmaster groep.

Ons sien uit om julle op 27 Augustus by die Riversdal Skougronde te verwelkom! 🐑🤝

📍 Riversdal Skougronde
📅 27 Augustus 2026
⏰ 11:00

Dit is vir ons ’n groot voorreg om ook die betrokkenheid van King Price as ankerborg aan te kondig. Met Kobus en sy span is dit voorwaar lekker om saam te werk!

’n Groot dankie ook aan ons ander borge vir julle ondersteuning:
🌱 Muldersbank Meatmasters Lusernsaad – wat vóór die veiling opgeveil sal word
🥃 Rijke Boetiek Stokery
🧱 Jongensfontein Betonprodukte

Sonder die ondersteuning van ons borge sou hierdie veiling nie moontlik wees nie. Ons waardeer elkeen se betrokkenheid en ondersteuning opreg.

Swartberg Meatmaster Groep is opgewonde om ons eerste veiling van goeie kwailiteit teelmateriaal op 27 Augustus in River...
17/08/2026

Swartberg Meatmaster Groep is opgewonde om ons eerste veiling van goeie kwailiteit teelmateriaal op 27 Augustus in Riversdal aan te bied. 🐏

Kom kuier gerus samm!

Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom.

Wat ñ goeie 20ste bestaansjaar veiling. Dankie aan elke koper wat by Karoo Shalom Meatmasters gekoop het. Ons ooie is ve...
14/08/2026

Wat ñ goeie 20ste bestaansjaar veiling. Dankie aan elke koper wat by Karoo Shalom Meatmasters gekoop het. Ons ooie is verkoop tussen R5000-R6000. Mag die ooie goed produseer. Hou die spasie dop vir KSM se volgende veiling - Swartberg Groep veiling, 27 Augustus, Riversdal.

https://www.facebook.com/share/p/1EfXdufmsX/

Address

Beaufort West, South Africa/
Merweville
6970

Telephone

+27828739364

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Shalom Meatmasters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Shalom Meatmasters:

Shortcuts

Share

Category