30/12/2019
D & H HOLDINGS t/a Oasis Water Meyerton
VAKATURE
Oasis Water MEYERTON benodig dringend die dienste van vir ‘n Winkel Bestuurder om diens te aanvaar in Meyerton teen Februarie 2020
Hoof verantwoordelikhede as volg:
• Algemene bestuur van die winkel.
• Hantering van all operasies van die winkel insluitend bestellings, bottelering van produkte, kliente diens, hervul van water, voorraadbeheer, aflewerings, ens.
• Span speler.
• Goeie mense verhoudings.
• Geen kriminele rekord.
• Geldige rybewys.
• Moet swaar waterkanne/bottels vir kliente kan hanteer.
Belangstellende kandidate kan hul CV’s aan stuur vir Amelia Heyns by [email protected]
Geen messages oor facebook of comments sal aanvaar word nie.
SLUITINGS DATUM IS 15 JANUARIE 2020