Plaaswerf Slagters

Directions

Plaaswerf Slagters Plaasvars vleis, goeie gehalte en diens waarop jy kan vertrou. Beesvleis • Varkvleis • Wors & meer

09/10/2026
📍 MEYERTON, ONS IS HIER! 🥩🔥Plaasvars. Eg. Betroubaar. 💯By Plaaswerf Slagters glo ons goeie vleis begin by gehalte, varsh...
08/10/2026

📍 MEYERTON, ONS IS HIER! 🥩🔥

Plaasvars. Eg. Betroubaar. 💯

By Plaaswerf Slagters glo ons goeie vleis begin by gehalte, varsheid en daardie egte plaas-tot-tafel smaak! 🐄

Of jy nou die kole wil aansteek, die familie wil bederf of net jou vrieskas wil volmaak — ons het die vleis vir elke geleentheid! 🔥🍖

📍 Besoek ons: 75 Corgi Sentrum, Pierneef Blvd, Kookrus, Meyerton

📞 Bel ons: 081 256 5646

❤️ MEAT U THERE!

👇 Tag daardie vriend wat altyd eerste by die braai staan! 😎

Ek was net honger… jammer julle. 😏🥩Moenie ’n koei wees nie — kom kry jou lekker stukkie steak by Plaaswerf Slagters.📞 08...
06/10/2026

Ek was net honger… jammer julle. 😏🥩
Moenie ’n koei wees nie — kom kry jou lekker stukkie steak by Plaaswerf Slagters.

📞 081 256 5646
📍Meyerton

Address

75, Corgi Sentrum, Pierneef Boulevard
Meyerton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaaswerf Slagters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category