Die Vettie’Q - Geelvet Konings -

Die Vettie’Q - Geelvet Konings - 🐂We're out to make quality happen🐂 Geelvet Biltong & Boerewors🐂

🥳🎈 ONS VERJAAR EN WORD 3 VANDAG! 🎈🥳🎁 EN NOU IS DIT TYD OM SAAM MET ONS TE VIER! 🎁📸 Neem n selfie hier by ons verjaarsdag...
11/09/2026

🥳🎈 ONS VERJAAR EN WORD 3 VANDAG! 🎈🥳

🎁 EN NOU IS DIT TYD OM SAAM MET ONS TE VIER! 🎁

📸 Neem n selfie hier by ons verjaarsdagballon! 🎈
👥 Comment jou foto op hierdie post en tag - Die Vettie’Q - Geelvet Konings -
🔄 Share hierdie post
❤️ Follow ons blad

Doen al die bogenoemde en jy staan ’n kans om iets lekker te WEN! 🎁🥳

Kom vier saam met ons! 🥂

📍 17 Pierneef Blvd, Meyerton

Liewe Kliente ❤️Vandag vier ons ’n baie spesiale mylpaal – ons biltongwinkel word 3 jaar oud! 🎉🥩En ons gee AWESOME 3 pry...
11/09/2026

Liewe Kliente ❤️

Vandag vier ons ’n baie spesiale mylpaal – ons biltongwinkel word 3 jaar oud! 🎉🥩

En ons gee AWESOME 3 pryse weg 🥳👍🤠

Ons wil uit die diepte van ons harte DANKIE sê vir elkeen van julle se ondersteuning, lojaliteit en liefde.

Sonder julle sou hierdie reis nie moontlik gewees het nie.

Ons is trots en dankbaar ons is geseënd 🙏

Dankie dat julle deel is van ons storie. ❤️
Op nog baie jare se lekker biltong! 🥩🎉

Baie liefde
Die VettieQ-span

08/09/2026

👌👌👌

🏉🏆🏉🏆🏉
05/09/2026

🏉🏆🏉🏆🏉

Bacon bites beskikbaar by die VettieQ🤠Hy loop soos pannekoek op n kerk-basaar🤪-Honey Pine 🍯 🐷Kom maak n draai 🐷17 Pierne...
04/09/2026

Bacon bites beskikbaar by die VettieQ🤠

Hy loop soos pannekoek op n kerk-basaar🤪

-Honey Pine 🍯

🐷Kom maak n draai 🐷

17 Pierneef Blvd Meyerton

Die is n moeilike eenEk self kan nie besluit nie, almal was TOPS !Wat se julle 🤪🤠
03/09/2026

Die is n moeilike een

Ek self kan nie besluit nie, almal was TOPS !

Wat se julle 🤪🤠

👑GEELVET KONINGS👑Water jou mond?Of gaan jou mond ook blink 😉 🐂GEELVET🐂GEELVET🐂GEELVET🐂ONS IS DIE 🐂GEELVET👑KONINGS🐂Die be...
02/09/2026

👑GEELVET KONINGS👑

Water jou mond?

Of gaan jou mond ook blink 😉

🐂GEELVET🐂GEELVET🐂GEELVET🐂

ONS IS DIE 🐂GEELVET👑KONINGS🐂

Die beste, die lekkerste.

Raak deel van ons Geelvet Konings 👌👑🤠

Kom koop die beste GEELVET BILTONG net hier by ons-

17 Pierneef Blvd
Meyerton

Ons tye is⏰

Maandae - Vrydae

9am - 17:30

Saterdae

8am - 14:00

🤠Iets vir almal en alles 🤠

Ek sien die mense van oorsee is behoorlik kwaad oor die twee Airlink-vliegtuie wat Saterdag net voor die Bokke se game o...
31/08/2026

Ek sien die mense van oorsee is behoorlik kwaad oor die twee Airlink-vliegtuie wat Saterdag net voor die Bokke se game oor DHL Stadium gevlieg het.

Persoonlik? Ek vind dit BRILJANT. Dit was iets besonders, dit maak mens trots om ’n Suid-Afrikaner te wees 😎👌

Wat d**k julle daarvan?

Moet nie die lekker misloop die naweek nie. MURGBENE nou beskikbaar "while stock last"Hoe water my mond nou🤠🤠🤠 🤠🤠🤠17 Pie...
31/08/2026

Moet nie die lekker misloop die naweek nie.

MURGBENE nou beskikbaar "while stock last"

Hoe water my mond nou

🤠🤠🤠 🤠🤠🤠

17 Pierneef blvd
Meyerton.

Mense mense menseVriende, familie, ooms en tannies😂😂So "blus" ons jou mond se "lus"😂😂‼️ Julle het gevra en hier is dit n...
29/08/2026

Mense mense mense

Vriende, familie, ooms en tannies

😂😂So "blus" ons jou mond se "lus"😂😂

‼️ Julle het gevra en hier is dit nou ‼️

Heerlike Cabanossi Sticks nou beskikbaar by die Vettie’Q!!!

Kom maak n draai, kry joune vandag nog.

👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌

Ons tye is⏰

Maandae - Vrydae

9am - 17:30

Saterdae

8am - 14:00

17 Pierneef Blvd
Meyerton

🤠Iets vir almal en alles 🤠

Address

17 PIERNEEF Boulevard, CNR REITZ, MEYERTON, Shop 5
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27617853191

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Vettie’Q - Geelvet Konings - posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Vettie’Q - Geelvet Konings -:

Shortcuts

Share