01/09/2026
Ons skop Erfenismaand af met ‘n lekker lamsboud gemarineer in Ma Dolly's se braai & basting sous. 🔥
Met braaidag om die draai is ons mos almal besig om iets nuuts uit te dink of te probeer. Hierdie jaar kan jy jou vleis nog lekkerder laat proe met Ma Dolly’s se sous.
Vir die maand van September kan jy drie bottels Braai & Basting sous koop vir slegs R120 by deelnemende winkels. Klink vir my soos ‘n lekker besigheid. 💪🏽
Wat braai jy hierdie jaar op Erfenisdag?