Krummel & Ko. Cookies

Krummel & Ko. Cookies Premium artisan cookies- made with real chocolate, quality butter, and a signature sea salt finish.

10/06/2026
10/06/2026

πŸŽ‰ *WIL JY ’N SLAGSKAAP EN ANDER GROOT PRYSE WEN?* πŸ‘πŸ”₯
*Skryf jou potjie nou in vir Laerskool Uitkyk se 110 Jaar Feesvieringe op 20 Junie 2026!*

🍲 *HOE WERK DIE POTJIEKOSKOMPETISIE?*

1️⃣ Kontak vir *Riekie* by *079 582 2019* om jou potjie in te skryf.

2️⃣ Daar is *GEEN inskrywingsfooi* nie!
Jy skenk eenvoudig ’n potjie wat minimum *11 mense* kan kos gee vir die skool se ete verkope.

3️⃣ Bring jou pot, bestanddele en span saam en kom geniet die dag saam met ons!

4️⃣ Onthou om ook jou eie *etekaartjies* te koop.
🍽️ Elke etekaartjie dien ook as ’n *lootjiekaartjie* vir nΓ³g ’n slagskaap wat gewen kan word!
🎟️ Ekstra lootjies sal ook beskikbaar wees.

πŸ† *GROOT PRYSE OP DIE SPEL:*
πŸ₯‡ 1ste Prys – ’n Slagskaap
πŸ₯ˆ 2de Prys – Kontantprys

🎈 Daar gaan hope pret wees vir oud en jonk:
βœ… Boeresport
βœ… Springkastele
βœ… Markstalletjies
βœ… Lekker musiek en kuier atmosfeer

πŸš— Toegang: R50 per voertuig
🍽️ Etes: R100 per kaartjie

πŸ“Kom vier 110 jaar van Laerskool Uitkyk saam met ons!
πŸ™ Stuur gerus aan na familie, vriende en besighede.

This week at SonopMark The Lavender MillWe sold out with outstanding customer reviews 🀩πŸͺPlace your orders now ! 065 345 ...
09/06/2026

This week at SonopMark The Lavender Mill
We sold out with outstanding customer reviews 🀩πŸͺ

Place your orders now !
065 345 2123 πŸͺπŸͺπŸͺ

08/06/2026

Our customer reviews 🀩🀩
Thank you for all your support πŸͺ

Our customer reviews 🀩🀩🀩
06/06/2026

Our customer reviews 🀩🀩🀩

Thank you to every customer !!! πŸͺYour support means the world and makes all the difference !!!
06/06/2026

Thank you to every customer !!! πŸͺ
Your support means the world and makes all the difference !!!

Welkom by Krummel & Ko. Cookies πŸͺ Ek, Lauren Hunt is die gesig agter die skerm. Elke baksel word met my hande gemaak, el...
05/06/2026

Welkom by Krummel & Ko. Cookies πŸͺ
Ek, Lauren Hunt is die gesig agter die skerm.
Elke baksel word met my hande gemaak, elke koekie gebak, versier & verpak met liefde
Van ure staan en deeg maak, tot ure voor die oond, is elke oomblik een wat vir my geluk bring, en n oomblik nader daaraan om hierdie droom groter te maak !

Dankie vir elkeen se ondersteuning
Krummel & Ko. Cookies πŸͺ

Address

Middelburg

Telephone

+27653452123

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummel & Ko. Cookies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krummel & Ko. Cookies:

Share

Category