Swipe Online shop

Swipe Online shop Just a girl building her empire from a little shop to joy in your hearts...

20/02/2021
Ooooooh lekker suprise geskenk vir manlief!!!
20/02/2021

Ooooooh lekker suprise geskenk vir manlief!!!

20/02/2021
N paar huis gebruik items.Love die shot dispenser laat dit so maklik en vinnig lyk. Elke party animal en kroeg se moet h...
19/02/2021

N paar huis gebruik items.

Love die shot dispenser laat dit so maklik en vinnig lyk. Elke party animal en kroeg se moet he○●

Bestel @ 084 019 7650
Courier R100

Swipe online shop is n klein besigheidQii met verskeidenheid van items.☆ fashion☆ beauty☆ households☆ kiddies stuff☆ fam...
19/02/2021

Swipe online shop is n klein besigheidQii met verskeidenheid van items.

☆ fashion
☆ beauty
☆ households
☆ kiddies stuff
☆ familia fun
☆ STATIONARY
☆ horseshoe art { self made }
☆ gadgets & extra's

Order via Whatsapp 🛒084 019 7650☎️
Courier kostes R100 (enige plek met n adres😎)
Sodra ek courier het stuur ek vir jou n tracking number sodat jy jou pakkie kan volg

Ek het begin met n klein kliënte basis en nie 1 daggie spuit.

Dankie aan al my lojale kliënte vir al die shares en julle ondersteuning.

Just a girl building her empire☆
Ps
Swipe online shop liefde⚜

19/02/2021
Dis daai jik dis daai krap dis daai gebuzz van ver wat pla⛔stop dit nou⛔
19/02/2021

Dis daai jik dis daai krap dis daai gebuzz van ver wat pla
⛔stop dit nou⛔

Its so fluffy i wana die!!!!
19/02/2021

Its so fluffy i wana die!!!!

Dinge wat n huis fantasties maak en mooi decors☆HUMIDIFIER'S 》》》》 bestel joune vandag nog《《《《
19/02/2021

Dinge wat n huis fantasties maak en mooi decors☆

HUMIDIFIER'S

》》》》 bestel joune vandag nog《《《《

My absolute gunstelling & top verkopersMushroom light en moon lamp is n pragtige huis decor en kinders love die natuurli...
19/02/2021

My absolute gunstelling & top verkopers

Mushroom light en moon lamp is n pragtige huis decor en kinders love die natuurlike look van die items.

Bestel joune vandag nog
Via WhatsApp 0840197650

Love for lights¿¿This is a perfect little gift cause after all its the littlest things that light up the world☆R85 each
19/02/2021

Love for lights¿¿
This is a perfect little gift cause after all its the littlest things that light up the world☆

R85 each

Address

Middelburg
1055

Telephone

+27840197650

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swipe Online shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share