Timal Bonsmaras

Timal Bonsmaras Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Timal Bonsmaras, Farm, Farm Tweefontein, Middelburg.

‘n Paar terugflitse van ons 2026 veiling 🐂
26/05/2026

‘n Paar terugflitse van ons 2026 veiling 🐂





Bulle - 163-in-1 Koeie - 8Koeie met kalwers - 8Dragtige koeie - 8Dragtige verse - 21Oop verse - 20
08/05/2026

Bulle - 16
3-in-1 Koeie - 8
Koeie met kalwers - 8
Dragtige koeie - 8
Dragtige verse - 21
Oop verse - 20

03/05/2026

Die groep bulle wat vanjaar beskikbaar sal wees op Timal Bonsmaras se produksieveiling die 12de Mei 2026. Uitstekende kans om geharde en vrugbare genetika te bekom.

26/04/2026

BZK 23-19, is ń bul wat ons self in die kudde gebruik het op verse en koeie. Die bul praat vir homself met goeie groei en sal in enige kudde presteer.

Timal Bonsmaras
5de Produksieveiling
12 Mei 2026
Middelburg Mpumalanga

19/04/2026

Timal Bonsmaras
5de Produksieveiling
12 Mei 2026
Middelburg Mpumalanga

Uitstekende vroulikediere beskikbaar wat geënt is teen Bek-en-Klouseer.
Diere loop op hartwater en rooiwater veld.
Moet nie die geleentheid mis nie.

Timal Bonsmaras5de Produksieveiling 12 Mei 2026
06/04/2026

Timal Bonsmaras
5de Produksieveiling
12 Mei 2026

Address

Farm Tweefontein
Middelburg

Telephone

+27836380400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Timal Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category