01/10/2026
Hello, ek is Henri Wolmarans.
Ek is 13 en 'n gr.7 leerder in Deutsche Schule Kroondal.
Boer en besigheid is my passie. By Millvale probeer ons om so natuurlik as moontlik te boer en nogsteeds die beste te wees. Ons eiers van eg vrylopende henne word verpak in 30βs en 18βs van gemengde groottes (gewoonlik L en groter). Ons lewer een keer per week af in Rustenburg, gewoonlik op Woensdae. Om bestellings te plaas of vir enige vrae, kontak my gerus via WhatsApp op 076 512 4546. Pryse: 30βs - R110, 18βs - R70