30/08/2026
TBS 23-79: Nog 'n AH 19-107-seun van Boschoek Bonsmaras wat ons hoendervleis gee. Sy ma, AG 12-110, van AG Bonsmara het al menige male topbulle vir ons geteel, so erfdwang in hierdie een is 'n gegewe.
Hierdie bul word ook aangebied op die komende Vlakte Bonsmara Studiegroep se 17de Bulveiling op 16 Oktober.