Bushveld Game Farm

Bushveld Game Farm Bushveld Game Farm Tented Camp is situated in Modimolle, Limpopo province. Only 1.5 hours drive from Pretoria. Ideal for a quick getaway in the bushveld.

J O H A N  &  R O Z E L L        8 Augustus 2026🌻Rut 1:16–17 — ’n Pragtige gedeelte oor trou en toewyding: waar jy gaan,...
11/08/2026

J O H A N & R O Z E L L
8 Augustus 2026

🌻Rut 1:16–17 — ’n Pragtige gedeelte oor trou en toewyding: waar jy gaan, sal ek gaan; waar jy bly, sal ek bly.

D E A N  &  R E N E T T E        25 Julie 2026🌸 Markus 10:8–9 — “Die twee sal een wees,” gevolg deur die gedagte dat nie...
11/08/2026

D E A N & R E N E T T E
25 Julie 2026

🌸 Markus 10:8–9 — “Die twee sal een wees,” gevolg deur die gedagte dat niemand moet skei wat God saamgevoeg het nie.

11/08/2026
B O K K I E W E E K - BCVO            9 Julie 2026Kolossense 3:23“Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die...
22/07/2026

B O K K I E W E E K - BCVO
9 Julie 2026

Kolossense 3:23

“Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie.”

R U A N  &  A M O R É     27 Junie 2026💍 1 Korintiërs 13:4–8“Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is ni...
22/07/2026

R U A N & A M O R É
27 Junie 2026

💍 1 Korintiërs 13:4–8

“Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie; dit spog nie en is nie verwaand nie… Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nooit nie.”

T A R O D &  C H A N T E L L E               30 Mei 2026🌸 Spreuke 3:3–4“Moenie dat liefde en trou jou verlaat nie; bind ...
22/07/2026

T A R O D & C H A N T E L L E
30 Mei 2026

🌸 Spreuke 3:3–4

“Moenie dat liefde en trou jou verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart.”

B A S I E &  S O N J A       2 Mei 2026❤️ Prediker 4:9–12“Twee is beter as een, omdat hulle ’n goeie beloning vir hulle ...
22/07/2026

B A S I E & S O N J A
2 Mei 2026

❤️ Prediker 4:9–12

“Twee is beter as een, omdat hulle ’n goeie beloning vir hulle moeite het… En ’n driedubbele tou word nie gou verbreek nie.”

Address

Maroelasfontein KR602
Modimolle
0510

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bushveld Game Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category