De Dieu Ile de France Stoet en Komersieel

De Dieu Ile de France Stoet en Komersieel De Dieu Ile de France skaapboerdery is geleë in die pragtige waterberge net buite Nylstroom.

07/08/2026

🐑 Een arena. Topgenetika. ’n Veiling wat jy eenvoudig nie wil misloop nie!

Die Ile de France Elite SA - Nasionale Veiling bring 20 van Suid-Afrika se beste Ile de France-telers bymekaar, met 25 SP-ramme, 50 SP-ooie én 50+ kommersiële ooie op aanbod. Die room van Ile de France kom onder die hammer! Ontmoet die telers, gesels oor genetika en kies jou volgende kuddevaar – alles onder een dak, by die Afridome!

19 September 2026 | 11:00
Afridome, Parys

Vir meer inligting, besoek ons webtuiste: www.iledefrance.co.za

Dit is weer lamtyd hier by De Dieu IDF.What a blessing!
24/07/2026

Dit is weer lamtyd hier by De Dieu IDF.
What a blessing!

Hou ons blad dop om te sien watse top diere ons na die Nationale Veiling toe bring!
09/07/2026

Hou ons blad dop om te sien watse top diere ons na die Nationale Veiling toe bring!

🐑 Waar Suid-Afrika se BESTE Ile de France-genetika bymekaarkom.

Die Elite SA Nasionale Veiling is méér as net 'n veiling, dit is 'n geleentheid om te leer, te netwerk en in topgenetika te belê. Sluit aan vir 'n insiggewende aanbieding deur Dr. Leon Kruger en beleef die hoogtepunt van die Ile de France-kalender.

Vir meer inligting, bespoek ons webwerf: www.iledefrance.co.za/auctions

📅 18 September 2026 | Gasspreker: 16:00
📅 19 September 2026 | Elite SA Nasionale Veiling | 11:00 | Afridome

Daar vat hy nou!!Waarvoor wag jy? Bestel jou lam!!!Ile de France is TOPS!!
10/06/2026

Daar vat hy nou!!
Waarvoor wag jy? Bestel jou lam!!!
Ile de France is TOPS!!

Address

Modimolle
0510

Telephone

+27832598030

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Dieu Ile de France Stoet en Komersieel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category