Kalkpan Boskamp

Kalkpan Boskamp Self Catering Group Accommodation, ideal for Birthday celebrations & Reunions. Relaxing in the Bush.

01/09/2026

Psalm 118:24: "Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees."

26/08/2026
09/08/2026

Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie.
As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde.
Spreuke 31:25-26

Nog paar chalets beskikbaar vir die 2 naweke. Van die gaste wat al reeds geboek het is vir 'n troue by Monate! Kom kuier...
31/07/2026

Nog paar chalets beskikbaar vir die 2 naweke.
Van die gaste wat al reeds geboek het is vir 'n troue by Monate! Kom kuier lekker in die Bosveld.

Maak seker jy boek jou naweek weg!
31/07/2026

Maak seker jy boek jou naweek weg!

Psalm 103:13 🐃
21/06/2026

Psalm 103:13 🐃

10/06/2026

Niks better as regte egte Braai Land S.A. firelighters om jou vuurtjie aan die brand te sit nie.

Nuwe Maand. Nuwe Hoop. Nuwe Genade. Boek nou jou familie / vriende saamtrek. Lekker Bosveld Tv en memories wat gemaak wo...
01/06/2026

Nuwe Maand. Nuwe Hoop. Nuwe Genade.
Boek nou jou familie / vriende saamtrek. Lekker Bosveld Tv en memories wat gemaak word.

Address

Plaas Kalkpan, Boekenhoud Road, Tuinplaas
Modimolle
0347

Telephone

+27824200607

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalkpan Boskamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalkpan Boskamp:

Shortcuts

Share

Category