Mertoun Dormers

Mertoun Dormers Welcome to Mertoun Dormers official page where you can find more information on our Dormer stud and our events.

29/07/2026
13/04/2026
01/10/2025
24/09/2025
Dis mos DORMER!! 💪🏻💪🏻
23/07/2025

Dis mos DORMER!! 💪🏻💪🏻

05/01/2025

KETTING!! Gereed vir sy ooie (natuurlike dekking) in Limpopo!
Mertoun Dormers Thaba Kwena Dormers

VAN DIE DRAKENSBERGE NA DIE WATERBERGE!Die jaar het ons asem weggeslaan! Ons het 2024 voltooi... en elke dag God se gena...
31/12/2024

VAN DIE DRAKENSBERGE NA DIE WATERBERGE!

Die jaar het ons asem weggeslaan! Ons het 2024 voltooi... en elke dag God se genade gevoel en beleef!

Die dormers het hulself weereens bewys! Van ongelooflike aanpasbaarheid kan ons getuig!

Mag 2025 goed wees vir al ons kliente en vriende - kom kuier gerus vir ons hier in die Bosveld❤️

GESEËNDE KERSFEES 🎄Baie dankie vir julle ondersteuning hierdie jaar. Mag die feestyd gevul wees met liefde, vrede en vre...
24/12/2024

GESEËNDE KERSFEES 🎄

Baie dankie vir julle ondersteuning hierdie jaar. Mag die feestyd gevul wees met liefde, vrede en vreugde. Ons sien uit na 'n suksesvolle nuwe jaar saam met julle!

Groete,
Mertoun Dormers

●●●

SEASON’S GREETINGS 🎄

Thank you for your support this year. May your festive season be filled with love, peace, and joy. We look forward to a successful new year with you!

Regards,
Mertoun Dormers

Address

Doornkom
Modimolle

Telephone

+27825844654

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mertoun Dormers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mertoun Dormers:

Shortcuts

Share

Category