04/09/2026
Modern kom en gaan.
Party dinge word ikonies - en ander word deel van jou mooiste herinneringe.
Daarom bly ons by dit wat Soet Tand... Soet Tand maak: die bekende smaak, die speelse gees en die nostalgie wat al 40 jaar lank harte warm maak.
Want jy kan mos nie juis by die skare inskakel as jy ‘n groot, groen, oulike seekoei is nie. 🦛💚
40 jaar later - steeds ikonies, steeds geliefd en steeds besig om uit te staan. 😉