Baden Klub Kafee

Baden Klub Kafee Kafee en wegneem etes by die baie gewilde Baden Klub vakansie oord in Montagu.

So die waarheid!!!
08/09/2026

So die waarheid!!!

04/09/2026

Dit is mos nou Hemel op Aarde!!!!@

04/09/2026

DIE TAAL VAN ’N KIS

Daar is ’n geluid
wat ’n mens nooit vergeet nie.

Die gekraak van die masjien,
die stadige gekreun
van metaal wat onder gewig werk.

Maar daardie dag
praat die masjien nie van metaal nie.

Dit praat van finaal.

Elke kraak
sê:
“Hierdie is die einde.”

Elke kreun
sê:
“Jy kan haar nie terugbring nie.”

En terwyl die kis
millimeter vir millimeter sak,
staan jy daar
en wens jy kon die tyd
net vir ’n oomblik terugdraai.

Want ’n mens d**k altyd
jy is gereed vir die laaste groet.

Totdat jy daar staan
en besef,

hierdie keer
is daar geen môre
waarin jy weer kan hallo sê nie.

Die toue beweeg.
Die kis sak.

En jou hart skree
terwyl jou mond stilbly.

Nog ’n bietjie laer…

Nog ’n bietjie verder
van jou af.

En daardie ou masjien
gaan aan met sy werk
asof dit net nog ’n dag is.

Maar vir jou
is dit die dag
waarop ’n hele wêreld
stadig onder die grond verdwyn.

Die gekraak praat van afskeid.

Die gekreun praat van verlies.

Die stadig sak
praat van nooit weer.

En wanneer die kis
uiteindelik onder jou oë verdwyn,
bly jy vir ’n oomblik staan,

met blomme in jou hand,
trane op jou wange
en ’n duisend woorde
wat jy wens jy kon nog sê.

Maar die masjien het klaar gepraat.

Finaal.

Die einde.

Die laaste groet.

So lekker om weer 'n Skillie hier by ons te sien. Hoop hy kom sommer gereeld vir hom vars kropslaai by die kafee kry
02/09/2026

So lekker om weer 'n Skillie hier by ons te sien. Hoop hy kom sommer gereeld vir hom vars kropslaai by die kafee kry

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Lizette Meyer, John Sello Makhoba, Michael de Vries, Cind...
02/09/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Lizette Meyer, John Sello Makhoba, Michael de Vries, Cindy Mustard, Sandra Hugo, David Kabelo, Sabelo Mathenjwa, Mariska Moses, Eshline Cupido, Ernest A Salvage, Phineus King Sega, Mpho Nyembe, Mariam Zaal, Smangele Imaculate Malinga, Nico Janse van Rensburg, Ntandazo Nomgca, Marthie Meyer, Berna Valentine, Christelle Dunn Holtzkampf, Jayson Collin Latchiah, Marianna Calitz, Grieta Roberts, Sbonelo Dladla-Hlophe, Pieter Swart, Vernley Carolissen, Rebecca De Necker Goddard, Mo RO Cco, Rita Barkhuizen, Skeem MP Khaya, Rachel Mamaprisca Waga Mamabolo, Charlton Challo Speelman, Bosco Bosco, Martin Van der Walt, Genna Burger, Jean Solomons, Muzila Roņewa-Banks Capital Genaro, Sandrajcs van Kraayenburg, Akhona Kibido, Melany Erasmus, Sonja Brand, Sharon Ventura, Nhlanhlo Mnguni, Hlao Lehana, Bento Roldão Mariano, Tasco Shiba, Julia Willemse, Maria Catharina Olivier, Confi Mashile, Christian Wilson, Rietta Pieterse

Nuut op die spyskaart!!!!!!300gr Chicken stripsVol porsie chipsSlegs R100!!!!
01/09/2026

Nuut op die spyskaart!!!!!!

300gr Chicken strips
Vol porsie chips

Slegs R100!!!!

28/08/2026
So nou en dan kom hier baie spesiale mense, en dan word hulle bederf met ietsie wat nie op die spyskaart is nie. Was lek...
28/08/2026

So nou en dan kom hier baie spesiale mense, en dan word hulle bederf met ietsie wat nie op die spyskaart is nie. Was lekker om julle weer te sien, en ons weet julle is binnekort weer hier

27/08/2026

With Rachel Mamaprisca Waga Mamabolo – I just got recognized as one of their top fans! 🎉

Address

Baden Klub Oord
Montagu

Telephone

+27647847388

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baden Klub Kafee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category