04/09/2026
Middag almal
Hier is my spyskaart vir volgende week 😋
Maandag 7 September:
800g Chicken & Spinach Lasagne @ R140 elk
1.2kg Chicken & Spinach Lasagne @ R220 elk
Dinsdag 8 September:
600g Morrocan Meatballs Stew @ R140 elk
1kg Morrocon Meatballs Stew @ R220 elk
Woensdag 9 September:
600g Smokey BBQ Pulled Pork & Cabbage Casserole & R140 elk
1kg Smokey BBQ Pulled Pork & Cabbage Caserole @ R220 elk
Donderdag 10 September:
600g Creamy Pepper Steak Pie @ R140 elk
1kg Creamy Pepper Steak Pie @ R220 elk
Vrydag 11 September:
Braaivleis bykosse
1 x Cheesy Garlic Rolls
1 x Beans Salad
1 x Creamy Cucumber Salad @ R280
(Genoeg vir 4 persone)
500ml bakkies rys ekstra @ R20 elk
Plaas asb jul bestellings vroegtydig. Bewys van betaling is dadelik betaalbaar en dit bevestig jou bestelling.
Mooi naweek vir almal. ⭐🙌🏻