Clicky

Three Sons Lamb Co Mosselbay

Three Sons Lamb Co Mosselbay Karoo Lamb from Carnavon supplied in the Southern Cape (Mosselbay, George and surrounds)

Operating as usual

Die BESTE kwaliteit gesertifiseerde Karoo lam vanaf ons familieplaas in Carnarvon - beskikbaar by ons winkel op die gron...
20/05/2022

Die BESTE kwaliteit gesertifiseerde Karoo lam vanaf ons familieplaas in Carnarvon - beskikbaar by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai. Sappige tjops, wors, sosaties, boude, skenkels en vele meer - pragtig verwerk, verpak en gevries - sowel as ons gewilde Braai- en Familiepakke vanaf R135/kg. Kom maak gerus 'n draai of skakel ons by 079 804 4894 - en kom proe die Karoo!

Ons wens vir al die moeders en kliënte van die Three Sons Lamb familie 'n gelukkige Moedersdag! Kom loer gerus in om iet...
06/05/2022

Ons wens vir al die moeders en kliënte van die Three Sons Lamb familie 'n gelukkige Moedersdag! Kom loer gerus in om iets spesiaal te kry vir die kole of die oond hierdie naweek en kom geniet 'n koppie koffie en 'n soetigheid terwyl jy hier is. Ons is oop van Maandag tot Saterdag met heerlike Karoo lam tjops, wors, boude, blaaie, skenkels en meer - op die gronde van Diaz Waterpark. Skakel gerus 079 804 4894 vir enige navrae.

Ons is innig dankbaar vir ons wonderlike kliënte en die heerlike foto's wat ons weekliks ontvang. As jy nog nie deel is ...
25/04/2022

Ons is innig dankbaar vir ons wonderlike kliënte en die heerlike foto's wat ons weekliks ontvang. As jy nog nie deel is van die Three Sons familie nie, kom sê gerus hallo by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai vir 'n wonderlike verskeidenheid van die beste gehalte, organies gesertifiseerde Karoo lam produkte - al die pad van ons familieplaas in Carnarvon. Ons Karoo lam pakke is beskikbaar vanaf R135/kg en is pragtig verwerk, netjies vakuum verpak en vars gevries. Skakel gerus 079 804 4894 vir meer inligting en navrae.

Ons Karoo lam se smaak sensasie is te danke aan die unieke weiding in die Groot Karoo. Met die geseënde reënval oor die ...
07/04/2022

Ons Karoo lam se smaak sensasie is te danke aan die unieke weiding in die Groot Karoo. Met die geseënde reënval oor die afgelope paar maande, is die Groot Karoo pragtig oortrek met sy unieke plantegroei wat aan ons lam die besonderse geur gee.

‘n Produk mag slegs as 'Karoo lam' bemark en verkoop word indien die diere gebore is, en/of gewei het in natuurlike karooveld vir ses aaneenlopende maande, asook geslag is in die Karoostreek.

Besoek gerus ons webblad vir meer inligting en videos oor hoekom ons Karoo lam so spesiaal en uniek is, sowel as inligting oor ons kwaliteit sertifikasies en volhoubare boeremetodes.

Three Sons Lamb Mosselbaai: 079 804 4894 (Op die gronde van Diaz Waterpark)
Website: www.threesonslamb.co.za/blog

Ons is geweldig trots en opgewonde om deel te neem aan Lamb Champs wat op 2 April 2022 in Pretoria plaasvind! Gaan loer ...
11/03/2022

Ons is geweldig trots en opgewonde om deel te neem aan Lamb Champs wat op 2 April 2022 in Pretoria plaasvind! Gaan loer gerus na hulle bladsy vir meer inligting en besoek Three Sons Lamb Johannesburg & Pretoria om jou bestellings vir aflewering te plaas!

Kom ondersteun vir boer Sarel Cloete al die pad van Carnarvon, Noord-Kaap op 2 April 2022!

Sarel se aanlyn koop platform Three Sons Lamb Johannesburg & Pretoria sal vanaf die 2de April 2022 beskikbaar wees.

Nog nie jou kaartjie gekoop nie, waarvoor wag jy?
http://bit.ly/LCKaartjies

Top gehalte Karoo lam uit die boonste rakke! Ons bring die Karoo reguit vanaf ons familieplaas in Carnarvon tot in Mosse...
11/03/2022

Top gehalte Karoo lam uit die boonste rakke! Ons bring die Karoo reguit vanaf ons familieplaas in Carnarvon tot in Mosselbaai! Kom maak 'n draai by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark vir 'n heerlike verskeidenheid van EGTE organiese Karoo lam produkte vanaf R129.99/kg, of skakel ons gerus by 079 804 4894.

TOP KWALITEIT Karoo lam is die Three Sons familie se eerste prioriteit! Ons neem geen kortpaaie as dit kom by die gehalt...
04/03/2022

TOP KWALITEIT Karoo lam is die Three Sons familie se eerste prioriteit! Ons neem geen kortpaaie as dit kom by die gehalte, verwerking, verpakking en sertifikasies van ons spesiale produk nie. Kom maak 'n draai by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai vir jou eie stukkie van die Groot Karoo, of skakel gerus 079 804 4894 vir enige navrae.

Kom bederf jouself met 'n verskeidenheid van TOP GEHALTE organiese Karoo lam en ander heerlike Karoo produkte by ons win...
02/03/2022

Kom bederf jouself met 'n verskeidenheid van TOP GEHALTE organiese Karoo lam en ander heerlike Karoo produkte by ons winkel gedurende Maart en staan 'n kans om 'n pragtige lamsvel van jou keuse te wen! Kom maak 'n draai by Diaz Waterpark of skakel Jeff by 079 804 4894 vir enige navrae.

14/02/2022

@threesonslamb #staanrib on the braai tonight 🔥
.
#guywithabraai #elkedagisbraaidag #everydayisbraaiday #braai #braatime #bbq #bbqtime #lamb #lambrib #staanrib #staanribbetjie #sunday #sundayvibes #food #foodpics #stellenbosch #southafrica

Top gehalte REGTE Karoo lam vanaf Carnarvon - net soos hy moet wees. Kom maak 'n draai by ons winkel by Diaz Waterpark i...
04/02/2022

Top gehalte REGTE Karoo lam vanaf Carnarvon - net soos hy moet wees. Kom maak 'n draai by ons winkel by Diaz Waterpark in Mosselbaai of skakel gerus 079 804 4894. Kom proe die Karoo.

29/01/2022

It’s finally Friday 🙌🏻 @threesonslamb lamb chops + curry lamb wors on the braai tonight! 🔥
.
#guywithabraai #elkedagisbraaidag #everydayisbraaiday #braai #bbq #cookingoverfire #lamb #lambchops #chopsandwors #lambwors #food #foodpics #friday #fridayvibes #weekend #weekendvibes #stellenbosch #southafrica

Top kwaliteit gesertifiseerde Karoo lam om van te kies en keur hier by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mo...
28/01/2022

Top kwaliteit gesertifiseerde Karoo lam om van te kies en keur hier by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai. 'n Mooi verskeidenheid van enkelsnitte beskikbaar - tjops, wors, sosaties, skilpadjies, ribbetjies en VELE meer - sowel as ons Braaipakke vanaf R129.99/kg. Kom loer gerus in of skakel 079 804 4894.

Die Groot Karoo was geseën met wonderlike reënval‎ die afgelope tyd. Three Sons Lamb is trots om so 'n pragtige deel van...
24/01/2022

Die Groot Karoo was geseën met wonderlike reënval‎ die afgelope tyd. Three Sons Lamb is trots om so 'n pragtige deel van die wêreld met ons kliente te deel deur ons unieke, organies gesertifiseerde Karoo lam produkte. Besoek ons winkel by Diaz Waterpark in Mosselbaai of skakel gerus 079 804 4894.

Die beste kwaliteit Karoo lam vanaf Carnarvon - netjies verwerk, vakuum verpak en vars gevries! Ons Braai- en Familiepak...
17/01/2022

Die beste kwaliteit Karoo lam vanaf Carnarvon - netjies verwerk, vakuum verpak en vars gevries! Ons Braai- en Familiepakke is beskikbaar vanaf R700 per pak teen R129.99/kg - terwyl voorraad hou. Kom maak gerus 'n draai by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel 079 804 4894.

‘n Produk mag slegs as Karoo lam verkoop word indien die diere gebore is, en/of gewei het in natuurlike karooveld vir se...
12/01/2022

‘n Produk mag slegs as Karoo lam verkoop word indien die diere gebore is, en/of gewei het in natuurlike karooveld vir ses aaneenlopende maande, asook geslag is in die Karoostreek. Gewilde weiding vir die Three Sons skape sluit Skaapbossie, Soet- en Boesmangras, sowel as Kool-, Bees- en Rivierganna in. Hierdie plante het ‘n natuurlike, gebalanseerde sout en suur verhouding wat aan die vleis ‘n unieke smaak gee. Lees meer oor Three Sons Lamb se unieke produk op ons website: https://www.threesonslamb.co.za/blog

Die heel beste Karoo lam vanaf Carnarvon om die 2022 somer af te skop! Lekker Karoo lam tjops, wors, blaaie, ribbetjies,...
03/01/2022

Die heel beste Karoo lam vanaf Carnarvon om die 2022 somer af te skop! Lekker Karoo lam tjops, wors, blaaie, ribbetjies, skilpadjies en VELE meer, sowel as ons gewilde Braaipakke vanaf R650 per pak. Kom maak 'n draai by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel ons gerus by 079 495 2879.

Eindig 2021 op 'n hoogtepunt met 'n stukkie Karoo lam op sy allerbeste! Kom loer gerus in by ons winkel op die gronde va...
30/12/2021

Eindig 2021 op 'n hoogtepunt met 'n stukkie Karoo lam op sy allerbeste! Kom loer gerus in by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel 079 804 4894 vir heerlike Karoo lam tjops, wors, ribbetjies, skilpadjies en vele meer - sowel as ons gewilde Braaipakke vanaf R135/kg. 'n Voorspoedige en geseënde 2022 vir almal!

As jy nog nie jou stukkie Karoo lam vir die oond, kole of die pot gekry het nie, kom maak gerus 'n draai by ons winkel o...
22/12/2021

As jy nog nie jou stukkie Karoo lam vir die oond, kole of die pot gekry het nie, kom maak gerus 'n draai by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel 079 804 4894. Ons is oop vanaf 09:00 gedurende die volgende tye:
- OOP daagliks tot Vrydag 24 Desember - 17:30
- GESLUIT op 25 Desember
- OOP daagliks vanaf 26 tot 31 Desember - 17:30
- OOP op 1 Januarie tot 13:00
- OOP daagliks vanaf 2 Januarie

Van ons familie aan joune, wil ons graag vir al ons kliente 'n geseënde Karoo Kersfees toewens. Kom loer gerus in by ons...
21/12/2021

Van ons familie aan joune, wil ons graag vir al ons kliente 'n geseënde Karoo Kersfees toewens. Kom loer gerus in by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai en kry jou eie stukkie top gehalte Karoo lam vir die braai of die etenstafel hierdie Kersfees. Pakke vir die hele gesin vanaf R135/kg, sowel as heerlike tjops, wors, ribbetjies, blaaie en vele meer enkelsnitte. Skakel gerus 079 804 4894 vir meer inligting.

Proe die Karoo met die beste snitte van ons hoogste gehalte, organies gesertifiseerde Karoo lam vanaf Carnarvon. Sappige...
15/12/2021

Proe die Karoo met die beste snitte van ons hoogste gehalte, organies gesertifiseerde Karoo lam vanaf Carnarvon. Sappige tjops, wors, blaaie, ribs en vele meer - sowel as ons Braai- en Familiepakke vanaf R135/kg. Kom sê hallo by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai of skakel 079 804 4894.

Geniet 'n geseënde Karoo Kersfees met top kwaliteit organies gesertifiseerde Karoo lam vanaf Carnarvon. Kom maak 'n draa...
10/12/2021

Geniet 'n geseënde Karoo Kersfees met top kwaliteit organies gesertifiseerde Karoo lam vanaf Carnarvon. Kom maak 'n draai by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai vir 'n mooi verskeidenheid van die sappigste Karoo lam snitte en pakke vanaf R135/kg. Skakel gerus 079 804 4894 vir meer inligting.

Die Cloete familie van Three Sons Lamb Co. is ‘n Suid-Afrikaanse familie wat op ‘n plaas naby Carnarvon in die Noord-Kaa...
07/12/2021

Die Cloete familie van Three Sons Lamb Co. is ‘n Suid-Afrikaanse familie wat op ‘n plaas naby Carnarvon in die Noord-Kaap boer om organies gesertifiseerde Karoo lam van hoogstaande kwaliteit te verskaf. Maar hierdie familie se gedrag en sakevernuf is sterk gegrond in die vooruitgang van die natuur, asook hulle besorgdheid oor die gesondheid en vooruitgang van hulle mede Suid-Afrikaners. Kom besoek gerus ons winkel op die gronde Diaz Waterpark of skakel ons by 079 804 4894.

04/12/2021

You know what day it is! @threesonslamb Lamb chops, sosaties + lamb boerewors on the braai tonight! 🔥
.
#guywithabraai #elkedagisbraaidag #everydayisbraaiday #braai #bbq #bbqtime #cookingoverfire #lamb #lambchops #sosaties #chopsandwors #lambboerewors #food #foodpics #friday #weekend #stellenbosch #southafrica

Baie dankie aan al ons kliente vir die heerlike foto's wat ons elke week ontvang! Kom maak 'n draai by ons winkel op die...
30/11/2021

Baie dankie aan al ons kliente vir die heerlike foto's wat ons elke week ontvang! Kom maak 'n draai by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai of skakel 079 804 4894 en gooi 'n stukkie van die beste kwaliteit Karoo lam op die kole hierdie somer. 'n Mooi verskeidenheid van snitte, sowel as Braai- en Familiepakke - pragtig verwerk, verpak en vars gevries - vanaf R135/kg.

29/11/2021
Volhoubare produksie van top gehalte Karoo lam.

Om eties te boer, vereis dat jy ten alle tye bewus is van die metodes wat jy gebruik om jou produk op verbruikers se tafels te kry. Leer meer oor Driekoppen se volhoubare produksie van top gehalte Karoo lam - die basis van Three Sons Lamb Co. se besigheidsmodel – en die dryfkrag van ons sukses in die mark. Skakel gerus 079 804 4894 vir verdere inligting of besoek ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai.

Ons winkel is weer propvol gelaai met die heel beste kwaliteit organiese Karoo lam. 'n Heerlike verskeidenheid van Karoo...
26/11/2021

Ons winkel is weer propvol gelaai met die heel beste kwaliteit organiese Karoo lam. 'n Heerlike verskeidenheid van Karoo lam tjops, wors, sosaties en VELE meer, sowel as ons Braai- en Familiepakke vanaf R135/kg. Kom maak 'n draai by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel 079 804 4894.

Moenie dat die reën jou braaiplanne belemmer nie! Ons heerlike Karoo Lam Braaipakke is beskikbaar vanaf R129.99/kg tot D...
22/11/2021

Moenie dat die reën jou braaiplanne belemmer nie! Ons heerlike Karoo Lam Braaipakke is beskikbaar vanaf R129.99/kg tot Don 25 Nov., asook ander heerlike produkte soos braaiwors, rolribbetjies, gemarineerde spare ribs en 'n verskeidenheid van sappige tjops. Kom loer in by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel 079 804 4894.

Die allerbeste Karoo lam vanuit Carnarvon tot op jou tafel! Kom besoek ons winkel vir 'n verskeidenheid van heerlike sni...
18/11/2021

Die allerbeste Karoo lam vanuit Carnarvon tot op jou tafel! Kom besoek ons winkel vir 'n verskeidenheid van heerlike snitte en braaipakke vanaf slegs R135/kg en proe die unieke Karoo kwaliteit. Skakel gerus 079 804 4894 of besoek ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark in Mosselbaai.

Three Sons Lamb Co. se oorhoofse doel is om unieke, organiese Karoo lam produkte van hoogstaande gehalte aan families te...
16/11/2021

Three Sons Lamb Co. se oorhoofse doel is om unieke, organiese Karoo lam produkte van hoogstaande gehalte aan families te lewer - soos hulle s'n - vir wie die natuur en gesonde leefstyl belangrik is en vir wie dit saak maak dat die produkte wat hulle gebruik met sorg en streng oorweging geteel, verwerk en verskaf word. Lees meer op ons webtuiste by: www.threesonslamb.co.za/blog

'n Sappige, oondgebakte Karoo lam blad vir die hele familie! Volg gerus ons resep by www.threesonslamb.co.za/lambshoulde...
11/11/2021

'n Sappige, oondgebakte Karoo lam blad vir die hele familie! Volg gerus ons resep by www.threesonslamb.co.za/lambshoulder en kom kry joune by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark teen R168/kg. Skakel gerus 079 804 4894 vir meer inligting oor ons ander Karoo lam produkte.

Soms is die pad na sukses lank, dor en onvoorspelbaar, maar grootliks die moeite werd. Vir die Cloete familie van Three ...
09/11/2021

Soms is die pad na sukses lank, dor en onvoorspelbaar, maar grootliks die moeite werd. Vir die Cloete familie van Three Sons Lamb Co. in die Noord-Kaap is die lewering van kwaliteit, organiese Karoo lam en die bedryf van 'n volhoubare boerdery meer as net 'n besigheid - dit is hulle passie. www.threesonslamb.co.za

#lamb #lambrecipes #braai #karoo #karoolamb #lam #vleis #organic #mosselbaai

Top gehalte organiese Karoo lam - pragtig verwerk, vakuum verpak en gevries - beskikbaar in 'n verskeidenheid enkelsnitt...
03/11/2021

Top gehalte organiese Karoo lam - pragtig verwerk, vakuum verpak en gevries - beskikbaar in 'n verskeidenheid enkelsnitte en Braaipakke vanaf R135/kg. Kom sien vir jouself by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel 079 804 4894.

Ons is OOP vandag, so ontspan met 'n heerlike stukkie Karoo lam op die kole nadat jy klaar gestem het. Besoek ons winkel...
01/11/2021

Ons is OOP vandag, so ontspan met 'n heerlike stukkie Karoo lam op die kole nadat jy klaar gestem het. Besoek ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel gerus 079 804 4894.

Die beste Karoo lam in Mosselbaai - organies gesertifiseerd, netjies verwerk en vakuum verpak. Wye verskeidenheid van he...
28/10/2021

Die beste Karoo lam in Mosselbaai - organies gesertifiseerd, netjies verwerk en vakuum verpak. Wye verskeidenheid van heerlike tjops, wors, ribbetjies, sosaties en meer - sowel as ons Braai- en Familiepakke vanaf R128/kg. Kom kry 'n stukkie van die Karoo by ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel 079 804 4894.

Lekker braai die naweek met 'n pak sappige Karoo lam en 'n GRATIS sak doringhout om die somer aan die gang te kry! Koop ...
25/10/2021

Lekker braai die naweek met 'n pak sappige Karoo lam en 'n GRATIS sak doringhout om die somer aan die gang te kry! Koop enige van ons pakke vanaf R128/kg en neem 'n GRATIS sak hout - geldig vir Oktober 2021. Besoek ons winkel op die gronde van Diaz Waterpark of skakel 079 804 4894.

Address

1 Beach Boulevard East
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27798044894

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Three Sons Lamb Co Mosselbay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Three Sons Lamb Co Mosselbay:

Videos

Category

About THREE SONS LAMB CO

DRIEKOPPEN FAMILY FARM is situated in the Great Karoo, Northern Cape, only a few kilometers from a small typical karoo town called Carnarvon. Our Cloete family are the 5th generation lamb producers in the Great Karoo. We strive to produce top quality lamb meat with an unique Karoo herb flavour. We also use a holistic grazing patterns in order to preserve our precious Karoo veld. Animal welfare and good husbandry practices are second nature in our operations. Our family’s newest diversification is THREE SONS LAMB CO which bears the accredited certification mark Great Karoo. Natural Lamb monitored by the South African Meat Industry Company (SAMIC), which is an quality identification mark registered in the name of Driekoppen Family farm to ensure that the public get the finest quality product.

Further more we strive to keep our product as natural as possible therefor all feed supplements given to our livestock are constructed from natural ingredients. Even our cutting plant runs on renewable energy. Lamb production is our lifestyle and it is our family honour to provide our customers with the highest quality Karoo lamb.

Nearby food & beverage services


Other Butchers in Mossel Bay

Show All

Comments

Ons het vandag vir die eerste keer daar by julle gekoop....puik diens en wonderlike kwaliteit. Baie dankie, jul sal ons weer sien
Dankie vir die puik diens en aflewering wat jul gedoen het. Juls puik, bestel, betaal en aflewering word gedoen wat meer kan n mens voor vra. Kontak hul gerus
Sal jul oop wees gedurende lockdown, of tot hoe laat more... Baie dankie
Beste ooit heerlike sagte lamsvleis. Dankie vir julle vriendelike diens ..