Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant

Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant Best Takeaways in Mossel bay...Quality Food

More se DAILY MEALS het ons iets lekkers vir jou voorberei.😋🟡 Garlic Butter Meatball Sub = R120🟡 Red-Wine Braised Short ...
07/09/2026

More se DAILY MEALS het ons iets lekkers vir jou voorberei.😋

🟡 Garlic Butter Meatball Sub = R120
🟡 Red-Wine Braised Short Rib & Mash = R80

BESTEL sommer NOU by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant
👇👇👇

📲 Skakel/WhatsApp: 071 516 1982
📍 21 Marsh Street, Mosselbay

🟢📲👉Sluit ook sommer aan by ons Whatsapp groep vir elke dag se DAILY MEALS, SPECIALS en SONDAG ETES:
👉 https://chat.whatsapp.com/ElKTgGeVyV

BESTEL jou DAILY MEAL by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant vir more sommer lekker vroeg!😋📲 Skakel/WhatsApp: 071 5...
06/09/2026

BESTEL jou DAILY MEAL by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant vir more sommer lekker vroeg!😋

📲 Skakel/WhatsApp: 071 516 1982
📍 21 Marsh Street, Mosselbay

🟢📲👉Sluit ook sommer aan by ons Whatsapp groep vir elke dag se DAILY MEALS, SPECIALS en SONDAG ETES:
👉 https://chat.whatsapp.com/ElKTgGeVyV

Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant

🍽️ SONDAG ETE BY OASIS! 😋Kom geniet hierdie Sondag, 6 September, ’n heerlike tuisgemaakte ete by Oasis Café Takeaways & ...
04/09/2026

🍽️ SONDAG ETE BY OASIS! 😋

Kom geniet hierdie Sondag, 6 September, ’n heerlike tuisgemaakte ete by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant!❤️

🍖 Oondgeroosterde Honey & Mustard Varkboud
🍚 Rys & Gravy
🎃 Soet Pampoen
🥦 Outydse Groenbone
🥔 Gebakte Aartappels

💥 SLEGS R100! 💥

En natuurlik… ietsie soets vir nagereg! 😍
🍮 Sago & Vla – slegs R25

📲 Skakel/WhatsApp: 071 516 1982
📍 21 Marsh Street, Mosselbay

🟢📲👉Sluit ook sommer aan by ons Whatsapp groep vir elke dag se DAILY MEALS, SPECIALS en SONDAG ETES:
👉 https://chat.whatsapp.com/ElKTgGeVyV

03/09/2026

BESTEL vandag jou DAILY MEAL, SPECIAL of SONDAG ETE by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant

📞 071 516 1982

Honger? Ons het die naweek-gevoel sommer vandag al reggesit! 🔥🤤VRYDAG se DAILY MEALS by Oasis Café Takeaways & Garden Re...
03/09/2026

Honger? Ons het die naweek-gevoel sommer vandag al reggesit! 🔥🤤

VRYDAG se DAILY MEALS by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant:
👇👇👇

🥩 Steak & Chips + Koolslaai – R135

🐟 Klein Vis & Chips + Koolslaai – R75

🍖 Eisbein & Chips + Koolslaai – R85

🍖 Ribs & Chips + Koolslaai – R85

📍 Bestel sommer nou joune!
☎ 071 516 1982
📍 [21 Marsh Str, Mossel Bay

🟢📲👉Sluit ook sommer aan by ons Whatsapp groep vir elke dag se DAILY MEALS, SPECIALS en SONDAG ETES:
👉 https://chat.whatsapp.com/ElKTgGeVyV

Vergeet van die koue... Kom BEDERF JOUSELF met heerlike Melkkos vir slegs R30😋Bestel Vroegtydig!📞 071 516 1982
03/09/2026

Vergeet van die koue... Kom BEDERF JOUSELF met heerlike Melkkos vir slegs R30😋

Bestel Vroegtydig!
📞 071 516 1982

Wat is dan lekkerder as heerlike Pannekoek op die koue nat dag...🌧😋 Kom kuier vir ons by Oasis Café Takeaways & Garden R...
03/09/2026

Wat is dan lekkerder as heerlike Pannekoek op die koue nat dag...🌧😋
Kom kuier vir ons by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant vir die lekkerste PANNEKOEKE vir slegs R7 elk. 😋

BESTEL sommer nou!
071 516 1982

By Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant   kan jy jouself kom bederf met more se DAILY MEALS !😋🟡 Afval met Stamp miel...
02/09/2026

By Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant kan jy jouself kom bederf met more se DAILY MEALS !😋

🟡 Afval met Stamp mielies = R70
🟡 Gebakte Lewer met Mash & Gravy = R60

📍 Bestel sommer nou joune!
☎ 071 516 1982
📍 [21 Marsh Str, Mossel Bay

🟢📲👉Sluit ook sommer aan by ons Whatsapp groep vir elke dag se DAILY MEALS, SPECIALS en SONDAG ETES:
👉 https://chat.whatsapp.com/ElKTgGeVyV

BESTEL een van ons lekker DAILY MEALS vir more!😋🟡 Varktjops & gegeurde Rys = R60🟡 Meatballs, Spaghetti Bolognaise & Knof...
01/09/2026

BESTEL een van ons lekker DAILY MEALS vir more!😋
🟡 Varktjops & gegeurde Rys = R60
🟡 Meatballs, Spaghetti Bolognaise & Knoffelbrood = R60

📍 Bestel sommer nou joune!
☎ 071 516 1982
📍 [21 Marsh Str, Mossel Bay

🟢📲👉Sluit ook sommer aan by ons Whatsapp groep vir elke dag se DAILY MEALS, SPECIALS en SONDAG ETES:
👉 https://chat.whatsapp.com/ElKTgGeVyV

🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳Elke Woensdag het ons `n WEDNESDAY BASH BURGER SPECIAL by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant 🍔😋...
01/09/2026

🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳🥳
Elke Woensdag het ons `n WEDNESDAY BASH BURGER SPECIAL by Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant 🍔😋

Kom geniet `n lekker Beef Burger + Castle Lite/Black Label
vir slegs R80😋🍺

👉 Eat in only!

Bespreek Vroegtydig!
☎ 071 516 1982
📍 [21 Marsh Str, Mossel Bay

Address

21 Marsh Street, Mossel Bay, CBD
Mosselbaai

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00
Tuesday 07:00 - 22:00
Wednesday 07:00 - 22:00
Thursday 07:00 - 22:00
Friday 07:00 - 23:00
Saturday 07:00 - 23:00
Sunday 07:00 - 22:00

Telephone

+27715161982

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oasis Café Takeaways & Garden Restaurant:

Share

Category