Laeveld Deli

Laeveld Deli Biltong en vleisprodukte vanuit die plaaskombuis in die hartjie van die laeveld. Bestel nou!

Sjoe!!!! Dit was baaaaie vinnig!!! Zanika het my vinnig uitgesnuffel!!! Geniet dit Zanika!! Sien julle weer volgende wee...
11/10/2024

Sjoe!!!! Dit was baaaaie vinnig!!! Zanika het my vinnig uitgesnuffel!!! Geniet dit Zanika!!

Sien julle weer volgende week!!!

Foto met permissie gedeel!

06/10/2024

As jy bietjie lam is na die naweek het ons net die regte medisyne vir jou! Lamskenkels heel of gesny reg vir die pot! Bestel by Charmaine 072 547 3830

Lekker rol potjie-rol!! Bestel jou heerlike Pork Belly! En as jy vir Charmaine vra deel sy graag 'n lekker resep met jul...
29/09/2024

Lekker rol potjie-rol!! Bestel jou heerlike Pork Belly! En as jy vir Charmaine vra deel sy graag 'n lekker resep met julle!! Bestel by Charmaine 072 547 3830

Gewone of gemarineerde Vark Nek! Bestel by Charmaine  072 547 3830
29/09/2024

Gewone of gemarineerde Vark Nek! Bestel by Charmaine 072 547 3830

28/09/2024

Baie dankie vir almal se ondersteuning die rugby!

23/09/2024

Winners back Winners! Ons sien uit na Saterdag!

Address

Nelspruit Sp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laeveld Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share