29/09/2026
Kom kuier die naweek by Ubali Granaatplaas! ππΏ Come visit Ubali Farm this weekend!
Kom geniet die tuin met al die mooi orgidee wat blom of stap πββοΈ ons Trail-roete in die Bosveldkamp.
π Saterdag 3 Oktober en
π Sondag 4 Oktober 2026
β° Vanaf 07:00 tot 14:00 daagliks.
Kom kuier lekker saam - ons is tussen Cullinan en Pretoria.
Heerlike granaat π en π΅ turksvy produkte, gevriesde granaatsap, kuns en heerlike kos en drankies.
Kom stap/hardloop in die bos. πββοΈπββοΈπ³ 5οΈβ£KM roete en kos R40 vir volwassenes en R20 vir kinders onder 12. Verder is toegang gratis.
Springkasteel vir die kinders of kom sΓͺ hallo vir ons oulike Alpacas.π¦
Vir n pin location of inligting WhatsApp:
βοΈ Kobus - 0829202038
βοΈ Louis - 0792132784