Messiah's Servants

Messiah's Servants Messiah's Servants se doel is om die Woord te verkondig en om mense te bedien met die liefde van Jesus.

21/06/2019

God is good all the time!!

05/08/2018

Wil jy n verskil maak in Goudvelde? Wees deel van ons rolstoelprojek. Vat jou herwinbare produk na Janru waste in derde str en se dis vir rolstoele!

01/08/2018

Rolstoelprojek! Enige persone ..skole of instansies wat betrokke wil raak kontak Anita 0795001641. Bring jou herwinbare produkte na Janru waste recyclers 65 3de str Welkom!

29/07/2018

In samewerking met Janru waste recyclers het ons rolstoelprojek begin. Vat enige herwinbare materiaal na 65 3de str en se dit is vir die projek. Mense het tydelike behoefte aan mediese toestelle en kan nie bekostig vir nuwes. Enige skenking sal ook Welkom wees soos krukke..looprame ..rolstoele ens. Kontak Anita 0795001641

27/12/2017

Ons se DANKIE JESUS vir 2017 wat U ons so geseen het om soveel te kon uitdeel aan die wat nie het nie! Vanaf Bybels..lekkers ..kerskouse geskenke en om U Woord en liefde net uit te kon deel! Ons staan gereed en nog net so bereid om 2018 aan te pak en nuwe uitdagings wat op ons pad kom te hanteer want ons is tot alles in staat deur JESUS wat ons krag gee.

10/10/2017

Dis met groot eer dat Messiahs's Servants voortgaan met een doel en dit is om.Here se Naam.te kan grootmaak en uit te brei. By Active juice and cheese sowel as Janru waste recyclers is insameling vir Bybels. Die tafel by Active juice and cheese met Bybels is n treffer ..weet Jesus is lief vir jou!!

Ds Hein van Bybelgenootskap Kemptonpark ons wil.baie dankie se dat jy die naweek saam.ons gespandeer het met ons eerste ...
05/03/2017

Ds Hein van Bybelgenootskap Kemptonpark ons wil.baie dankie se dat jy die naweek saam.ons gespandeer het met ons eerste Goldfields Bible Run. Weet verseker die was die begin ons gaan dit weer doen!

Bikers Church Welkom is 10jaar!
05/03/2017

Bikers Church Welkom is 10jaar!

Kyk net watse voorbeeld stel die klein seuntjie om sy spaargeldjies bymekaar te gemaak het vir Goldfields Bible Run. Jes...
05/03/2017

Kyk net watse voorbeeld stel die klein seuntjie om sy spaargeldjies bymekaar te gemaak het vir Goldfields Bible Run. Jesus is baie lief vir jou grootman!

Address

Odendaalsrus

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0795001641

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Messiah's Servants posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share