13/07/2026
ONS NUWE PRYSLYS IS HIER!
Kyk wat wag vir jou by Kom Eet By My: Eg Suid-Afrikaanse tuisgemaakte geregte, vars gevries en gereed vir wanneer jy dit nodig het.
Van hartlike Herderspastei en geurige Beeskerrie tot soet Pampoentert en ryk Botterskorsiesop. Ons het iets vir elke smaak en elke begroting.
📋 Hoe om te bestel:
Stuur jou bestelling per WhatsApp, of vul ons elektroniese bestelform in:
👉 komeetbymy.co.za/bloemfontein-bestelvorm
📲 WhatsApp: 071 279 1694
🌐 www.komeetbymy.co.za
Het jy ons afsnydatum vir Vrydag misgeloop? Ons lewer Donderdag, 23 Julie weer in Bloemfontein af!