Orakobab Vleis&Verwerking

Orakobab Vleis&Verwerking Orakobab Vleis en Verwerking
(1)

02/04/2026
23/02/2026

🥩 Ware gehalte begin by die voorbereiding.
By Orakobab word elke stuk biltong met sorg gemarineer, perfek gekruid en met trots voorberei. Kom proe die verskil!

Liefde is in die lug, en so ook ons ballonne! 😉 Kom maak 'n draai, bars ’n Valentyns-ballon en kry afslag op 'n aankoop....
12/02/2026

Liefde is in die lug, en so ook ons ballonne! 😉 Kom maak 'n draai, bars ’n Valentyns-ballon en kry afslag op 'n aankoop.🎈❤️ Moenie uitmis nie!

📍 10 Ysterklipstraat
📞 066 444 3972


Ons laaste week se wenners is Martin van der Westhuizen en Jlee van der Walt! 🎉🥩Dankie aan elke kliënt wat Orakobab onde...
03/02/2026

Ons laaste week se wenners is Martin van der Westhuizen en Jlee van der Walt! 🎉🥩
Dankie aan elke kliënt wat Orakobab ondersteun. Dis júlle wat dit moontlik maak, en dis ons manier om ’n bietjie terug te gee. ❤️

📍 10 Ysterklipstraat
📞 066 444 3972

Hoender wat praat met jou smaakknoppies! 😋🍗Orakobab se vars hoender "Flatties"! Perfek vir braai, oond of pan. Kom kry j...
28/01/2026

Hoender wat praat met jou smaakknoppies! 😋🍗
Orakobab se vars hoender "Flatties"! Perfek vir braai, oond of pan. Kom kry joune vandag!

Address

10 Ysterklip Straat
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orakobab Vleis&Verwerking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category