21/10/2026
Ons doen dit weer die week met ons ongelooflike besparings! 🎈 Kom loer in by ons by 5 Rand str,, Oudtshoorn vir hierdie en nog vele meer aanbiedinge!
Ons handelsure:
Maandae-Donderdae: 08:00 - 17:30
Vrydae: 08:00 - 18:00
Saterdae: 07:30 - 14:00
Sondae: 09:00-13:00
Geldig 22-25 Oktober 2026
Bs & Vs geld
Fotos is slegs vir vertoondoeleindes