10/09/2024
Bespreek jou plek online of by my, Luzet Reuter of Vreda Lategan . Al die nommers is op die poster. GROOT PRYSE OM TE WEN EN ONS GAAN GROOT WEGGEE OOK VIR GELUKKIGE NOMMERS. Al wat jy moet doen is om te kom stap of hardloop. Dis al!❤️ Met ons 3de Josty Trail Run gaan ons groot. In die Lategansvlei net buite Oudtshoorn doen ons dinge anders. Ons gaan groter ELKE keer. Ons PRYSE IS GROTER AS VANTEVORE! Ons musiek vir die dag gaan super lekker wees. Die 5km draf of loop gaan groot pret wees as jy jou innerlike VOLSTRUIS na vore bring. Kom wen R1000 net om prettig te wees en lyk! Kom hardloop vir jou GROOT GELD los! HIERDIE GAAN N DAG WEES VIR DIE BOEKE.
Nommers om te kontak: Luzet Reuter 0739978914. Vreda Lategan 0829676865 en Corné 0742602871