JOU EIE Sentrum

JOU EIE Sentrum Bestuurder van JOU EIE! Sentrum:
Jaco Zwiegelaar
Phone: 082 058 8581
Email: [email protected]

Klein Karoo Agri • MICA • Suzuki
Superspar • Tops • Vida e Caffè • Clicks • KFC
ABSA • IT Brilliance • Tyremart • Cycle Addict
CASE • Caltex • Besproeiing & Onderdele
Vuurwapens & Ammunisie • Kampeer & Buitelewe • Karootuin Kwekery • Karoobrou

Trap deur die koue, jaag jou doelwitte! Hulle help graag.
15/06/2026

Trap deur die koue, jaag jou doelwitte! Hulle help graag.

Altyd gereed om jou te help!
15/06/2026

Altyd gereed om jou te help!

Our expert team at Tyremart Oudtshoorn has your road safety in mind with every check up. Experience our wide range of professional tyre services.

Contact us on 044-272 5623 for a quote or more information on our professional tyre services.

Emergency? Call us on 071 263 2388 (After-hours)
www.tyremart.co.za/oudtshoorn

Jou tuin hoef nie vaal te wees die winter nie🌻
15/06/2026

Jou tuin hoef nie vaal te wees die winter nie🌻

Kom kry jou lekkerte net hier by Jou eie! Sentrum. Die winter kan net lekker wees
15/06/2026

Kom kry jou lekkerte net hier by Jou eie! Sentrum. Die winter kan net lekker wees

Goeie pryse hier by Jou eie! Sentrum en Klein Karoo Superspar!
15/06/2026

Goeie pryse hier by Jou eie! Sentrum en Klein Karoo Superspar!

11/06/2026

13 Junie 2026

10/06/2026

🎉🚗 MOENIE ONS GROOT KOMPETISIE MISLOOP NIE! 🚗

Jou volgende inkopietog kan jou dalk 'n WENNER maak! 🤩

🛍️ Spandeer R400 of meer by enige winkel van Jou Eie! Sentrum.
📝 Skryf jou naam en kontakbesonderhede op jou strokie.
Gooi dit in die blou kar by Klein Karoo Superspar.

En dan...? Jy staan 'n kans om as die GELUKKIGE WENNER uit die blou kar getrek te word!
Hoe meer jy inkopies doen, hoe meer kanse het jy om te wen!

Moenie wag nie – besoek JOU EIE Sentrum vandag, doen jou inkopies en skryf in. Wie weet... dalk is JY ons volgende groot wenner!

Address

145 Parkweg
Oudtshoorn
6625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JOU EIE Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category