Authentic Karoo

Authentic Karoo Authentic Karoo is gebore uit 'n passie vir lekker kosmaak & gaste onthaal!

Verpakking sê ALLES! Vir ons by Authentic Karoo gaan dit nie net oor 'n kwaliteit produk nie maar ook oor hoe die verpak...
03/06/2026

Verpakking sê ALLES!

Vir ons by Authentic Karoo gaan dit nie net oor 'n kwaliteit produk nie maar ook oor hoe die verpakking lyk! Elke bestelling word met groot deeglikheid & liefde gemaak & verpak!

Ons is dankbaar vir elke bestelling wat weekliks deur ons hande gemaak & versprei word!

Bestel vandag nog joune!

Pasteie word slegs op bestelling gemaak!

TUISGEMAAKTE SPRINGBOK PASTEIEOns het hierdie week smullekker Springbok pasteie beskikbaar vir bestelling. Perfek vir ko...
31/05/2026

TUISGEMAAKTE SPRINGBOK PASTEIE

Ons het hierdie week smullekker Springbok pasteie beskikbaar vir bestelling.

Perfek vir kosblikke, middag of aandete of om in die vrieskas te hou vir wanneer jy gaste onthaal.

Bestellings kan geplaas word tot Vrydag 5 Junie 2026.

BEPERKTE VOORRAAD - Bestel vandag nog joune by 082 759 9098.

WINTER COMBO | Hoenderpasteie & Malva poeding Koop SES tuisgemaakte hoender pasteie & EEN malva poeding genoeg vir 6 men...
12/05/2026

WINTER COMBO | Hoenderpasteie & Malva poeding

Koop SES tuisgemaakte hoender pasteie & EEN malva poeding genoeg vir 6 mense vir SLEGS R260.

Perfek vir 'n gesin, of iemand wat trek, 'n nuwe baba verwelkom of verjaar!!

Ons hoenderpasteie is 'n wenner & word weekliks uitverkoop! En dan nog as 'n bonus 'n heerlike, souserige malva poeding as nagereg ~ dit word net al hoe beter!!!

Bestel gerus vandag joune, en proe die waarde vir geld!!

Promosie is slegs geldig tot 20 Mei 2026.

Terme & voorwaardes geld (Betaling bevestig bestelling)

HOENDERPASTEIE | TUISGEMAAK Bestellings kan geplaas word tot Woensdag, 13 Mei 2026. PERFK vir koue wintersdae!🌧️❄️
05/05/2026

HOENDERPASTEIE | TUISGEMAAK

Bestellings kan geplaas word tot Woensdag, 13 Mei 2026.

PERFK vir koue wintersdae!🌧️❄️

HOENDERPASTEIE Verpakking sê ALLES & ons is baie trots daarop!! Dankbaar vir alweer amper 100 pasteie wat bestel is hier...
27/04/2026

HOENDERPASTEIE

Verpakking sê ALLES & ons is baie trots daarop!!

Dankbaar vir alweer amper 100 pasteie wat bestel is hierdie week.

Maak seker om jou malvapoedings te bestel vir hierdie koue weer!

SOUSERIGE MALVAPOEDING | Tuisgemaak Bestel vandag 'n HEERLIKE malvapoeding of TWEE vir die koue wintersdae! Hierdie poed...
26/04/2026

SOUSERIGE MALVAPOEDING | Tuisgemaak

Bestel vandag 'n HEERLIKE malvapoeding of TWEE vir die koue wintersdae!

Hierdie poeding sal jou laat vra vir nog!

Bestellings kan geplaas word vanaf 27 April - 2 Mei 2026.

Maklik om in jou vrieskas te hou vir wanneer jy gaste moet onthaal of jouself wil bederf!

Genoeg vir 4-6 porsies.

*Die poedings kan ook in kleiner groottes gemaak word op versoek.

Bestel gerus vandag nog!

Aflewerings in George op versoek teen ekstra koste.

MOEDERSDAG is om die draai, en hoe dan nou anders as om jou MA te bederf met iets spesiaal!! 'n Ma is die gom van haar g...
21/04/2026

MOEDERSDAG is om die draai, en hoe dan nou anders as om jou MA te bederf met iets spesiaal!!

'n Ma is die gom van haar gesin, die een wat soveel liefde het vir haar medemens & altyd bederf! Daarom is dit tyd om haar te bederf!!

Bestel vandag nog jou "BENTO cake", om jou moeder te vier!!

Verskillende geure:

- Vanilla koek
- Wortelkoek koek
- Koffie sjokolade koek

Wat kan jy deesdae vir R95 koop? Nie eens 'n behoorlike bos blomme nie. Hierdie is defnitief die moeite werd!! 🍰🍰

Bestellings moet teen Maandag, 27 April gemaak word.

Bestel vandag joune by 082 759 9098. (Oudtshoorn)

🍰🍰🍰🍰🍰🍰🍰🍰🍰🍰🍰🍰🍰🍰

HOENDERPASTEIE | TUISGEMAAK Hierdie week het ons HEERLIKE hoenderpasteie op die spyskaart!! Bestel vandag nog joune, en ...
20/04/2026

HOENDERPASTEIE | TUISGEMAAK

Hierdie week het ons HEERLIKE hoenderpasteie op die spyskaart!!

Bestel vandag nog joune, en onthou van ons promosie!

Bestel 6 of meer & betaal slegs R25 elk.

-Die wildspasteie het soos soetkoek uitverkoop, binne 3 dae 100 pasteie verkoop. MOENIE wag nie, bestel joune vandag! Dit mag jou dalk net red met 'n maklike aandete of kosblik-

WILDSPASTEIE | SPRINGBOK Vars GEMAAKTE wildspasteie reg vir kliënte bestellings. Bestel gerus vandag nog joune by 082 75...
19/04/2026

WILDSPASTEIE | SPRINGBOK

Vars GEMAAKTE wildspasteie reg vir kliënte bestellings.

Bestel gerus vandag nog joune by 082 759 9098.

Koop 6 of meer & betaal SLEGS R25 elk.

Pasteie kan gaar gemaak word teen ekstra koste.

AUTHENTIC KAROO | EST. 2022 Wildspasteie Klein @ R30,00 Bestel 6 of meer & betaal slegs R25 elk.
11/04/2026

AUTHENTIC KAROO | EST. 2022

Wildspasteie

Klein @ R30,00

Bestel 6 of meer & betaal slegs R25 elk.

Address

Oudtshoorn
6625

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Authentic Karoo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share