Blom Floral Bakes

Blom Floral Bakes Creating beautiful buttercream flowers that look too good to eat!

Die heerlikste mini-blomme op brownies! In 'n kliënt se woorde: "klein kunswerkies".Bederf iemand met hul eie boks vol v...
28/05/2026

Die heerlikste mini-blomme op brownies! In 'n kliënt se woorde: "klein kunswerkies".
Bederf iemand met hul eie boks vol vreugde!

"When making experiences, attention to detail matters." - Richard BransonBy Blom Floral Bakes is elke detail deel van di...
14/05/2026

"When making experiences, attention to detail matters." - Richard Branson
By Blom Floral Bakes is elke detail deel van die ervaring. Dit was so groot voorreg om cupcakes te bak en die cupcake toppers spesiaal vir Josua te ontwerp. En hy speel jukskei... 'n Seuntjie so na my hart!

'n Bietjie Blomtuin vrolikheid op 'n grys dag in die Boland.Niks sê: "Geluk met jou verjaarsdag" of "Ek d**k aan jou" of...
04/05/2026

'n Bietjie Blomtuin vrolikheid op 'n grys dag in die Boland.
Niks sê: "Geluk met jou verjaarsdag" of "Ek d**k aan jou" of "Ons vier jou" soos 'n Blom cupcake nie!
Bestel joune vandag nog en helder iemand se lewe op.

Een van my gunsteling blomme... Die protea. Elke stukkie detail met liefde gedoen om hierdie koninklike blom te maak.By ...
23/04/2026

Een van my gunsteling blomme... Die protea. Elke stukkie detail met liefde gedoen om hierdie koninklike blom te maak.
By Blom Floral Bakes glo ons dat elke mooi oomblik iets soets verdien.

Cupcakes geïnspireer deur Alice in Wonderland: Die blou van Alice se rokkie, die oranje van die Cheshire cat en gebruik ...
17/04/2026

Cupcakes geïnspireer deur Alice in Wonderland: Die blou van Alice se rokkie, die oranje van die Cheshire cat en gebruik in die allermooiste fantasie partytjie!

100 Blom cupcakes vir 'n troue en die opdrag was eenvoudig: Geen wit nie! Die kleurpalet en blomme was so romanties en '...
17/03/2026

100 Blom cupcakes vir 'n troue en die opdrag was eenvoudig: Geen wit nie!
Die kleurpalet en blomme was so romanties en 'n absolute droom om mee te werk.
So bevoorreg dat Blom Floral Bakes kon deel wees van iets so spesiaal.

Spesiale cupcakes vir 'n eerste huweliksherdenking met die oorspronklike troublomme as inspirasie. Blom Floral Bakes is ...
12/11/2025

Spesiale cupcakes vir 'n eerste huweliksherdenking met die oorspronklike troublomme as inspirasie.
Blom Floral Bakes is mal daaroor om jou idees 'n werklikheid te maak!

Bright, bold and beautiful! A box full of happiness to brighten any day... and your party.Also the first time for the ye...
04/11/2025

Bright, bold and beautiful! A box full of happiness to brighten any day... and your party.
Also the first time for the yellow daisy and I love her!

Lente is hier! Wat beter manier om dit te vier as met ons Classic Blom cupcakes. Vars, vrolik en altyd 'n gunsteling!   ...
01/09/2025

Lente is hier! Wat beter manier om dit te vier as met ons Classic Blom cupcakes. Vars, vrolik en altyd 'n gunsteling!

A showcase of all of the Luxury Blom cupcakes! Each one crafted to be as special as the moments they were created for. I...
14/08/2025

A showcase of all of the Luxury Blom cupcakes! Each one crafted to be as special as the moments they were created for. Indulge yourself or treat someone special to these beauties.

Address

Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blom Floral Bakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blom Floral Bakes:

Share

Category