Jankan

Jankan Kom geniet die rustigheid by JanKan in die hartjie van die Paarl. So waarvoor wag jy? Kom plaas toe!
(218)

Of jy nou smul aan 'n roosterkoek, teug aan ons tuisgemaakte lemonade of die kinders bring vir 'n perdryles, JanKan het vermaak vir oud en jonk.

Ons is oop! Vandag gaan n lekker warm dag wees. Bring die kinders bietjie uit vir slip and slide en milkshakes!😎🍕🦃
15/12/2022

Ons is oop! Vandag gaan n lekker warm dag wees. Bring die kinders bietjie uit vir slip and slide en milkshakes!😎🍕🦃

Ons is oop Saterdag en Sondag🌞. Heerlike warm weer die naweek so slip en slide is op🍕🦃💦
26/11/2022

Ons is oop Saterdag en Sondag🌞. Heerlike warm weer die naweek so slip en slide is op🍕🦃💦

Heerlike dag hier in die Paarl vandag🌞Kom kuiers gerus en onthou handoek vir kiddies as hulle gaan slip en slide!🦃👩‍🌾👨‍🌾...
05/11/2022

Heerlike dag hier in die Paarl vandag🌞
Kom kuiers gerus en onthou handoek vir kiddies as hulle gaan slip en slide!🦃👩‍🌾👨‍🌾🍕

Jankan is vandag oop tot 5pm. Slip n slide vir oud oud jonk 😉Kom kry lekker pizza, roosterkoek en iets koud.Sondag is on...
29/10/2022

Jankan is vandag oop tot 5pm. Slip n slide vir oud oud jonk 😉
Kom kry lekker pizza, roosterkoek en iets koud.
Sondag is ons oop van 09:00 tot 14:00.

Goeie dag mense🌞. Ietsie lekker oppad vir die mooi somers aand.
25/10/2022

Goeie dag mense🌞. Ietsie lekker oppad vir die mooi somers aand.

21/10/2022

Gaan n lekker warm naweek wees🌞. Ons slip and slide gaan op wees! Onthou swem klere en sun screen🍕🍳🦃💦

Ons is heel week oop😎. Bring bietjie die kids uit vir die vakansie🍳🌞🍕
04/10/2022

Ons is heel week oop😎. Bring bietjie die kids uit vir die vakansie🍳🌞🍕

Ons is oop van 9:30 vandag. Kom vir lekker plaas breakfast of kom kry net lekker roosterkoek vir die huis🌻
18/09/2022

Ons is oop van 9:30 vandag. Kom vir lekker plaas breakfast of kom kry net lekker roosterkoek vir die huis🌻

By JanKan is ons nie gelpa met loadshedding.Ons doen alles op vure🔥🍕
10/09/2022

By JanKan is ons nie gelpa met loadshedding.
Ons doen alles op vure🔥🍕

19/08/2022

🥳🚜👨‍🌾👩‍🌾

JanKan is oop. Ons het pragtige blomme beskibaar⚘🌷🌱. Kom loer gerus bietjie in en kry n paar roosterkoekke vir die koue ...
02/08/2022

JanKan is oop. Ons het pragtige blomme beskibaar⚘🌷🌱. Kom loer gerus bietjie in en kry n paar roosterkoekke vir die koue weer. Heelrik saam met sop🍲

Address

Laborie Street
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jankan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jankan:

Share

Category

JanKan - Kom plaas toe

Ons wil jou nooi om die stad bietjie te ontsnap en plaas toe te kom vir ‘n kuier.

Hier moet jy lief wees vir diere, want ons het heelwat plaasdiere wat beide kinders en grootmense vermaak en laat oohhh en aaaah... kom vertroetel ons diere kinders of kom voer van hulle selfs. Bring die kinders en kom kyk gerus – maak net seker julle was julle hande na die cuddles. Jankan is daarop uit om juis klein kinders sensories bloot te stel aan ‘n heeltemal ander ondervinding as wat hulle gewoond is.

Ons is nie jou tipiese restaurant nie, maar daar is “slow-food” met die lekkerste koffie of selfs yskoue craft bier “on-tap” terwyl jy lekker jouself tuismaak by ons. Ons is nou al heelwat bekend vir die lekkerste roosterkoeke wat ons op verskeie maniere voorberei, maar moenie ons pizzas of braai borde miskyk nie. Lekker vleis van ons eie plaas in die karoo wat jy direk by ons kan bestel. Picardie het ook heelwat seisoenale vrugte, groente en proteas van vele soorte wat jy kan koop by Jankan.