19/10/2026
⛳🍷 Bacchus Gholfdag 2026
’n Heerlike dag op die gholfbaan, met goeie geselskap, hope lag en ’n bietjie vriendelike kompetisie! 🏌️♂️
Baie dankie aan almal wat saam met ons deel was van Bacchus Gholfdag 2026. Dit is altyd lekker om deel te wees van ’n geleentheid wat mense in die wynbedryf bymekaarbring!
Tot volgende jaar! 🍷