11/10/2026
Ons is ongelooflik trots om deel te wees van so ’n besonderse geleentheid!
By Porex SA glo ons daarin om ons bedryf te ondersteun, ons mense te vier en die harde werk en passie agter elke bottel wyn te waardeer. Dit is vir ons ’n voorreg om as borg betrokke te wees by die Veritas-toekennings en saam hierdie besondere prestasies te vier.
Baie geluk aan almal wat erkenning ontvang het!
📸 Andrew Gorman