DigiKraal

DigiKraal DigiKraal is a relationship orientated cattle trading enterprise, and we love what we do. It is who we are! Get in touch with us, we would love to chat.

Digikraal is South Africa's leading livestock marketplace, connecting buyers and sellers of cattle, sheep and goats nationwide.

πŸ„ Cattle | πŸ‘ Sheep| 🐐 Goats
🌍 Livestock available across South Africa
πŸ”— www.digikraal.co.za With over 50 years of collective industry knowledge and know-how, we:

- Broker cattle deals
- Provide trade finance
- Source for a number of industry players and ourselves
-

Provide unique enterprise solutions which improve sourcing capability of all industry players

Most importantly, we are people who value relationships, and who believe that trust is at the heart of everything that we do.

08/09/2026

4 WAGYU KOEIE MET KALWERS – WES-KAAP

Netjiese groep Wagyu koeie met kalwers beskikbaar.

β€’ 4 koeie met kalwers
β€’ Kalwers ongeveer 5 maande oud
β€’ Registrasiedokumente by die stoetgenootskap is beskikbaar
β€’ Lidmaatskap by Wagyu SA is tans nie aktief nie

Ligging: Wes-Kaap

Kontak gerus vir foto’s, dokumentasie en verdere besonderhede.

Kontak @082 7721 220

https://www.digikraal.co.za/livestock/OTgy

53 TOP BOERBOK OOIE + LAMMERS – RIVERSDALBaie goeie kwaliteit Boerbok-kudde beskikbaar in die Riversdal-omgewing.β€’ 53 oo...
08/09/2026

53 TOP BOERBOK OOIE + LAMMERS – RIVERSDAL

Baie goeie kwaliteit Boerbok-kudde beskikbaar in die Riversdal-omgewing.

β€’ 53 ooie in totaal
β€’ Ouderdomme: 2020–2024
β€’ 23 ooie met 28 lammers
β€’ 5 stelle tweelinge en 18 eenlinge
β€’ 30 ooie nog sonder lammers, maar deurlopend by die ram
β€’ Baie goeie, netjiese kudde
β€’ Volledige lys met identifikasienommers beskikbaar

Ligging: Riversdal, Wes-Kaap

Kontak gerus vir foto’s, die identifikasielys en verdere besonderhede.

Kontak @082 7721 220

https://www.digikraal.co.za/livestock/OTgw

08/09/2026

31 KRUISRAS BEESTE TE KOOP – COLESBERG

Goeie gemengde groep beeste beskikbaar.

β€’ 1 Bul – 544 kg
β€’ 6 Dragtige koeie & verse – Β±382 kg
β€’ 8 DroΓ« koeie & verse – Β±361 kg
β€’ 8 Groot osse – Β±480 kg
β€’ 8 Jong bul- & verskallers – Β±172,5–309 kg

Verskillende pryse per groep.

Ligging: Colesberg, Noord-Kaap

Stuur gerus ’n boodskap vir pryse, foto’s en verdere besonderhede.

Kontak @082 7721 220

https://www.digikraal.co.za/livestock/OTc5

08/09/2026

76 OOP VERSE – BOTHAVILLE, VRYSTAAT

Baie mooi groep Bovelder x Brangus verse beskikbaar in die Bothaville-omgewing.

β€’ 76 oop verse
β€’ Gemiddelde gewig van ongeveer 380 kg op plaas skaal
β€’ Bulle loop vanaf 7 September by die verse
β€’ RB51 gespuit
β€’ Mooi, sterk en goed uitgegroeide groep

Goeie geleentheid vir iemand wat kwaliteit vervangingsverse soek.

Bothaville, Vrystaat

Kontak ons gerus vir meer besonderhede, foto’s en beskikbaarheid.

Kontak @084 587 7336

https://www.digikraal.co.za/livestock/OTc4

07/09/2026

πŸ„ 99 MELKKOEIE, DRAGTIGE KOEIE & VERSE – PETRUSBURG, VRYSTAAT

Mooi groep Jersey/Fries- en Jersey/Holstein-melkbeeste beskikbaar.

βœ… 36 koeie in melk / besig om te kalf
βœ… Van die melkkoeie reeds vars in die melk, ander 7–8 maande dragtig
βœ… 16 droΓ« dragtige koeie – 4–7 maande dragtig
βœ… 47 dragtige verse
βœ… Verse kalf hoofsaaklik Desember / Januarie
βœ… Koeie vanaf 1ste tot 5de laktasie
βœ… BM skoon

πŸ’° Prys:
Hele groep: R15 000 + BTW per kop
Uitsoek: R16 800 + BTW per kop

πŸ“ Petrusburg, Vrystaat

πŸ“² Kontak DigiKraal vir meer inligting of om te koop.

Kontak @082 7721 220

https://www.digikraal.co.za/livestock/OTc2

07/09/2026

πŸ‚ 10–15 TOP CHAROLAIS OOP VERSE – WELLINGTON, WES-KAAP

Baie mooi groep goed uitgegroeide Charolais-verse uit ’n sterk, goed geselekteerde kudde.

βœ… Ongeveer 18–24 maande oud
βœ… Gereed vir die bul
βœ… Sterk tipe en goeie groei
βœ… Nie geregistreer nie
βœ… 10–15 beskikbaar

Ideaal as vervangingsverse of om goeie Charolais-genetika in jou kudde in te bring.

πŸ“ Wellington, Wes-Kaap
πŸ“² Kontak DigiKraal vir meer inligting of om te koop.

Kontak @082 7721 220

https://www.digikraal.co.za/livestock/OTc1

07/09/2026

πŸ‘ 7 MOOI OOIE / EWES – OUDTSHOORN

Lekker sterk slagooie / good quality slaughter ewes.

* Gewig / Weight: Β±58–62 kg
* 3 ooie @ R3 300 elk
* 4 ooie @ R3 100 elk
* Geen BTW / No VAT

Netjiese, swaar ooie en reg om te gaan.

πŸ“ Oudtshoorn, Western Cape

https://www.digikraal.co.za/livestock/OTc0

Kontak @071 493 4367

02/09/2026

πŸ‚ 49 Bonsmara DroΓ« Verse | Carolina

’n Mooi groep van 49 Bonsmara droΓ« verse beskikbaar in die Carolina-omgewing.

βœ… 2023 verse
βœ… Bek-en-klouseer ingeΓ«nt
βœ… Word as een groep verkoop
βœ… Verkoper wil die volle groep saam verkoop

πŸ“ Carolina, Mpumalanga

Vir meer besonderhede, prys en navrae, kontak DigiKraal direk.

DigiKraal – Suid-Afrika se aanlyn veemark vir boere. πŸ‡ΏπŸ‡¦

https://www.digikraal.co.za/livestock/OTY0

Kontak Drikus @082 7721 220

Address

57 Main
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DigiKraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DigiKraal:

Shortcuts

Share