21/07/2026
🌸 Vrouedag is om die draai! 🌸
Vier die spesiale vroue in jou lewe met iets vrek lekker. Ons Vrouedag Giftbox is die perfekte manier om vir iemand te wys hoeveel sy waardeer word.
✨ Binne die boks:
• 1 × 125 ml Traditional Spoonable Fudge
• 1 × 125 ml Chocolate Spoonable Fudge
• 1 × 125 ml Caramel Biscuit Spoonable Fudge
• 1 × 125 ml Hazelnut Chocolate Spoonable Fudge
• 1 × Fudge Munch van elke geur
Elke boks is beskikbaar met ’n Afrikaanse of Engelse Vrouedag-sticker – perfek om sommer net iemand se dag spesiaal te maak.
💝 ‘Sy is sterk. Sy is mooi. Sy is waardevol.’
Bestel joune vandag voordat voorraad uitverkoop.
Belangrik! Hierdie Gift Box se besending vind plaas vanaf 27 Julie! 📍