07/10/2026
🐂 BOU JOU BORAN-KUDDE MET MATOPI 🐂
Of jy nou met Borane wil begin boer of jou bestaande kudde wil uitbrei — hierdie is ’n goeie geleentheid om vroulike stoetdiere by jou kudde te voeg.
Matopi stel ’n beperkte groep Stoetborane beskikbaar:
🌿 7 verse
R 14 500per vers
🌿 8 koeie
R 22 500 per koei
🌿 9 koeie met kalwers aan voet
R 31 500 per koei-en-kalf-paar
Pryse vanaf slegs R 14 500 .
Alle pryse sluit BTW uit.
Volledige besonderhede en foto’s van die individuele diere is beskikbaar. Besigtigings is ook welkom.
📲 Kontak Jacques Jacobs: 071 881 8101
Matopi Farming — met ’n hart vir Borane. 🤎