Farmstead Slaghuis

Farmstead Slaghuis Some dreams take root slowly. Ours started in the soil of Viljoenskroon

07/09/2026

πŸ₯© BESTEL JOU MAANDPAKKET BY FARMSTEAD SLAGHUIS! πŸ₯©

Maak die maand se vleisinkopies sommer maklik! πŸ™Œ

Ons maandpakkette is ideaal om jou vrieskas vol te maak met lekker vleis vir die hele gesin. πŸ₯©πŸ”₯

πŸ“² Bestel jou maandpakket vandag:
062 886 1352

Stuur vir ons ’n WhatsApp en ons help jou graag met jou bestelling.

Farmstead Slaghuis – kwaliteit vleis vir jou gesin se tafel. ❀️

04/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰ Bokke-hemp aan, 5% afslag! πŸ’šπŸ’›

Trek mΓ΄re 5 September 2026 jou Springbok-hemp aan, kom maak ’n draai by Farmstead Slaghuis en kry 5% afslag op ons vleisprodukte. πŸ₯©πŸ”₯

Perfek om sommer jou vleis vir die braai ook te kom haal!

Kom ons ondersteun die Bokke saam! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰

02/09/2026
31/08/2026

πŸŽ‰πŸ‘ EN HIER IS ONS WENNERS! πŸ‘πŸŽ‰

Ons het belowe iemand gaan met ’n HALWE LAM wegstap… maar ons het ’n klein geheimpie gehad! 🀭🎁

Ons kon dit eenvoudig nie daar los nie, en het besluit om sommer TWEE ekstra vouchers ook weg te gee!

πŸ₯‰ 3DE PLEK – R400 VOUCHER
πŸŽ‰ Ilze Pauw

πŸ₯ˆ 2DE PLEK – R600 VOUCHER
πŸŽ‰ Charlotte Marx

πŸ₯‡ 1STE PLEK – ’N HALWE LAM! πŸ‘
πŸŽ‰ Cobus Calitz

Baie, baie geluk aan ons drie wenners! πŸ₯³

En ’n GROOT dankie aan elke persoon wat hierdie maand by Farmstead Slaghuis kom koop en deelgeneem het. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons. ❀️

Hou ons blad dop… πŸ‘€
Wie weet watter verrassings ons volgende uit die hoed gaan trek! πŸ˜œπŸ‘

Farmstead Slaghuis
Van ons plaas na jou tafel. ❀️πŸ₯©

31/08/2026
πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘
31/08/2026

πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘

πŸŽ‰ ONS WENNER HET HAAR PRYS KOM OPTEL! πŸ‘πŸ₯©Baie geluk aan Saloma Meyer, wat vΓ³Γ³r ons openingsdag reg geraai het dat Kwagga ...
28/08/2026

πŸŽ‰ ONS WENNER HET HAAR PRYS KOM OPTEL! πŸ‘πŸ₯©

Baie geluk aan Saloma Meyer, wat vΓ³Γ³r ons openingsdag reg geraai het dat Kwagga Smith ons spesiale gas by Farmstead Slaghuis se groot openingsdag sou wees! πŸ‰πŸ‘

Uit almal wat reg geraai het, is Saloma se naam as die gelukkige wenner getrek β€” en sy het nou haar HALWE SKAAP kom optel! 🀩

Baie dankie aan almal wat saam geraai en deelgeneem het. Julle maak sulke kompetisies vir ons ekstra lekker! ❀️

Saloma, ons hoop julle geniet elke stukkie! πŸ”₯πŸ₯©

Hou Farmstead Slaghuis se blad dop… daar kom beslis nog lekker verrassings! πŸ‘€πŸŒΎ

πŸ₯© ONTMOET ONS SPAN: WORSIE πŸ₯©As jy vir Worsie ken, sal jy weet – daar is amper altyd ’n glimlag op sy gesig! πŸ˜„Worsie is o...
27/08/2026

πŸ₯© ONTMOET ONS SPAN: WORSIE πŸ₯©

As jy vir Worsie ken, sal jy weet – daar is amper altyd ’n glimlag op sy gesig! πŸ˜„

Worsie is ons hoof-blokman en iemand wat altyd gereed is om ’n hand by te sit. Hy het ’n ongelooflike hoeveelheid geduld en wanneer jy met hom praat, luister hy regtig. Hy gee jou sy volle aandag en sal altyd probeer help waar hy kan.

Wanneer dit by sy werk kom, is Worsie besonder fyn op detail. πŸ”ͺπŸ₯© Sy kennis van vleis en die verskillende snitte strek ver, en dit is juis daardie kennis, saam met sy rustige geaardheid, wat hom so ’n belangrike deel van ons span maak.

Maar bo alles is dit Worsie se vriendelikheid en bereidwilligheid om te help wat mense onthou.

Worsie, dankie vir die glimlag, die geduld en die trots waarmee jy elke dag jou werk aanpak. Ons is baie trots om jou deel van die Farmstead-span te hΓͺ! 🀎

Address

83 BreΓ« Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 14:00
Sunday 08:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Farmstead Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category