01/09/2026
π₯© NUWE BESIGHEIDURE BY MEAT VALLEY! π§‘
Ons maak dit nou nΓ³g makliker om jou gunsteling vleis in die hande te kry! ππ₯
π
Nou Sondae oop
β° 08:00 β 12:00
π 48 Bree Str, Parys
Kom loer in, kry jou vleis vir die week en maak jou Sondagbraai reg! π₯π₯©
π² WhatsApp: 072 372 7617