10/06/2026
๐ถโโ๏ธ๐ฟ KANAAL-LANGS BY PADLANGS ๐ฟ๐ถโโ๏ธ
Met die reรซn agter die rug en die pragtige winterson wat weer oor die Gamtoosvallei skyn, is dit die perfekte tyd om ons 5 km heen-en-weer Kanaal-langs staproete te geniet.
Die roete volg die bespoeiings kanaal direk vanaf Padlangs met pragtige uitsigte oor die vallei en berge.
๐ถโโ๏ธ Maklik en gelyk stap
๐ Honde welkom
๐ถ Ideaal vir baba-stootwaentjies
๐จโ๐ฉโ๐งโ๐ฆ Perfek vir die hele gesin
๐ฑ Rustige natuurskoon van die Gamtoosvallei
โn Veilige, ontspanne uitstappie vir oud en jonk. Kom haal asem, luister na die voรซls, geniet die vars lug en ervaar die skoonheid van ons vallei teen jou eie pas.
En die beste deel? Nรก die stap wag daar โn warm koppie koffie, ontbyt of middagete by Padlangs Country Restaurant. โ๐ฐ Veilige parkering by Padlangs.
Trek jou stapskoene aan, bring die kinders en die honde, en kom geniet een van die Gamtoos se mooiste kanaalstappies!