Drie Eenheid Boerdery Wildsvleis

Drie Eenheid Boerdery Wildsvleis Wildsvleis beskikbaar direk van die plaas. Kan verwerkte vleis of karkaste aflewer. Wors, maalvleis

Address

Plaas Graspan
Pienaarsrivier
0420

Telephone

+27833041565

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drie Eenheid Boerdery Wildsvleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Drie Eenheid Boerdery Wildsvleis:

Shortcuts

Share

Category

Wildsvleis direk van die plaas

Drie Eenheid Boerdery is ‘n wildsplaas gelee tussen Pienaarsrivier en Rust de Winter. Ons is al vir 22jaar in die wilberdyf. Eers met eksotiese wild geboer en later in jagplaas omskep.

As gevolg van die Covid-19 pandemie moes baie jagters hul jagte kansseleer, dus bied ons nou die geleentheid om vars wildsvleis direk van die plaas te verskaf in die moeilike tye.

Wildsvleis is ‘n goedkoper, gesonder alternatief. Ons bied die geleentheid om die vleis direk aan u te verskaf in die gemak van u eie huis.