09/11/2025
By die Boere Mark @ Harkerville Bizarre kry jy alles van tuisgemaakte konfyt en egte suurdeegbrood,
tot suurdeeg brownies en Oos-Asië kos vir die avontuurlustiges! 🍜
Dis nie al nie — daar’s ook tuisgebakte koekies, klere, en nog baie meer egte boere produkte! 🧺🌾
Kom kuier elke Sondag van 9 tot 2 by Harkerville Bizarre –
waar plaasvibes, lekker kos en goeie geselskap wag!