14/04/2026
Somergras LAM/SKAAP VLEIS BESTELLING
Direk van die plaas naby VREDE
Afsnydatum is 18 April.
Aflewering is op 26 April.
๐ Lam vleis R149/kg (vol gewig = 19 - 24kg)
๐ Skaap vleis R120/kg (vol gewig = 22 - 28kg)
๐ Lam Tjops R169/kg (+-10-15kg)
๐ Skaap Tjops R140/kg (+-15-17kg)
Ek kan nog bestellings neem tot Sondag aand 18 April.
Snit opsies beskikbaar op die link waar jy ook bestelling kan plaas.
https://take.app/freestatelamb
๐ฟ Betaal voor ontvangs
๐ฟ Aflewering 26 April
๐ฟ Half of heel Skaap
๐ฟ 6 Verskillende snit opsies / tjops
๐ฟ Netjies vakuum verpak
Ons lewer af in Warmbad, Nylstroom, Naboom, Potties, Polokwane by spesifieke punte. Praat gerus indien jy in Pretoria/Tzaneen/Louis Trichardt aflewering wil hรช.
Vriendelike groete
Janine
082 469 7937
Laat weet indien jy nie meer die boodskap wil ontvang nie..