The Braai Gal

The Braai Gal More than just braai wood.

A local family business delivering quality Gwarrie wood across Gqeberha.
πŸ”₯ R50 per bag
🚚 Free delivery on 10+ bags
πŸ“± WhatsApp 081 493 7922

WELGEDAAN BOKKE! What a game! Nou gaan ons braai!πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯❀️
05/09/2026

WELGEDAAN BOKKE!

What a game!

Nou gaan ons braai!
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯❀️

πŸ‰πŸ”₯ BOKKE vs ALL BLACKS – HIERDIE SATERDAG! πŸ”₯πŸ‰Trek die groen en goud aan, maak die vuur reg en kom ondersteun die Bokke! ...
18/08/2026

πŸ‰πŸ”₯ BOKKE vs ALL BLACKS – HIERDIE SATERDAG! πŸ”₯πŸ‰

Trek die groen en goud aan, maak die vuur reg en kom ondersteun die Bokke! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’šπŸ’›

’n Groot wedstryd vra vir ’n wenner-braai met goeie Gwarrie-braaihout! πŸ”₯

πŸ”₯ R60 per sak
🚚 Gratis aflewering op 10 sakke of meer
πŸ“ Slegs Gqeberha (area dependent)
πŸ“± WhatsApp 081 493 7922

Bokke op die TV.
Gwarrie op die vuur.
Dis ’n plan! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯πŸ‰

πŸ”₯ BELANGRIKE KENNISGEWING πŸ”₯Liewe The Braai Gal-kliΓ«nte ❀️Ons wil julle net betyds laat weet dat ons van *24 Augustus tot...
17/08/2026

πŸ”₯ BELANGRIKE KENNISGEWING πŸ”₯

Liewe The Braai Gal-kliënte ❀️

Ons wil julle net betyds laat weet dat ons van *24 Augustus tot 31 Augustus* uitstedig sal wees en daarom gedurende hierdie tyd geen aflewerings sal kan doen nie.

Bestellings kan steeds geplaas word en sal, wanneer ons weer terug is, vanaf 1 September afgelewer word.πŸ”₯

Maak dus seker julle voorraad is betyds aangevul vir daardie braai! πŸ˜‰

πŸ“ Slegs Gqeberha (area dependent)
🚚 Gratis aflewering op 10 sakke of meer (R60 per sak)
πŸ“± WhatsApp 081 493 7922

Baie dankie vir julle begrip en, soos altyd, vir julle ongelooflike ondersteuning! ❀️πŸ”₯
The Braai Gal – een vuur op ’n slag!

πŸ”₯ BELANGRIKE KENNISGEWING – THE BRAAI GAL πŸ”₯Na drie jaar se ondersteuning van ons klein besigheid, wil ons eerstens vir e...
13/08/2026

πŸ”₯ BELANGRIKE KENNISGEWING – THE BRAAI GAL πŸ”₯

Na drie jaar se ondersteuning van ons klein besigheid, wil ons eerstens vir elkeen van julle baie dankie sΓͺ. ❀️

Ons verskaffer het ongelukkig sy pryse verhoog weens die styging in diesel- en vervoerkoste. Hulle het die verhoging so lank as moontlik probeer uitstel, maar dit het ons nou ook bereik.

Ons het hard probeer om ons prys op R50 te hou, maar vanaf 15 Augustus sal ons Gwarrie-braaihout R60 per sak wees.

Ons glo steeds dit is 'n billike prys vir die kwaliteit en diens wat ons bied.

🚚 Gratis aflewering op 10 sakke of meer
πŸ“ Slegs Gqeberha
πŸ“± WhatsApp: 081 493 7922

Baie dankie vir julle begrip en, belangriker nog, vir julle voortgesette ondersteuning. ❀️

The Braai Gal – een vuur op 'n slag. πŸ”₯

πŸ”₯ Die girls het gaan wegbreek… en natuurlik moes daar 'n paar sakke Gwarrie saamgaan! 😎πŸ”₯En dit het beslis nie teleurgest...
13/08/2026

πŸ”₯ Die girls het gaan wegbreek… en natuurlik moes daar 'n paar sakke Gwarrie saamgaan! 😎πŸ”₯

En dit het beslis nie teleurgestel nie! πŸ‘ŒπŸΌ

Hulle vuurmaak-skills was ook 100% on point! πŸ”₯πŸ‘πŸΌ

Dankie dat julle ons laat weet het en vir die lekker terugvoer! ❀️

So bly julle het lekker gekuier, gelag en natuurlik ’n lekker vuur gehad! πŸ₯‚πŸ”₯

The Braai Gal – waar elke wegbreek 'n goeie vuur verdien! ❀️

πŸ”₯ BELANGRIKE KENNISGEWING – THE BRAAI GAL πŸ”₯Na drie jaar se ondersteuning van ons klein besigheid, wil ons eerstens vir e...
13/08/2026

πŸ”₯ BELANGRIKE KENNISGEWING – THE BRAAI GAL πŸ”₯

Na drie jaar se ondersteuning van ons klein besigheid, wil ons eerstens vir elkeen van julle baie dankie sΓͺ. ❀️

Ons verskaffer het ongelukkig sy pryse verhoog weens die styging in diesel- en omsetkoste. Hulle het die verhoging so lank as moontlik probeer uitstel, maar dit het ons nou ook bereik.

Ons het hard probeer om ons prys op R50 te hou, maar vanaf 15 Augustus sal ons Gwarrie-braaihout R60 per sak wees.
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
SLEGS 'N PAAR SAKKE OOR TEEN DIE OU PRYS
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

🚚 Gratis aflewering op 10 sakke of meer
πŸ“ Slegs Gqeberha
πŸ“± WhatsApp: 081 493 7922

Baie dankie vir julle begrip en, belangriker nog, vir julle voortgesette ondersteuning. ❀️

The Braai Gal – een vuur op 'n slag. πŸ”₯

Bokke. Braai. Winter. πŸ”₯SΓ³ word 'n naweek gedoen!Maak seker jou Gwarrie-braaihout is reg voordat die fluitjie blaas.πŸ”₯ R50...
02/08/2026

Bokke. Braai. Winter. πŸ”₯

SΓ³ word 'n naweek gedoen!

Maak seker jou Gwarrie-braaihout is reg voordat die fluitjie blaas.

πŸ”₯ R50 per sak
🚚 Gratis aflewering op 10 sakke of meer
πŸ“ Slegs Gqeberha (area depending)
πŸ“± WhatsApp 081 493 7922

Die gees is aan... nou kort net die vuur! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

Julle het ons omtrent op ons tone gehou, maar almal wat betyds bestel het kon lekker braai! πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯Dankie vir al d...
05/07/2026

Julle het ons omtrent op ons tone gehou, maar almal wat betyds bestel het kon lekker braai!
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Dankie vir al die ondersteuning, ons waardeer elke bestelling en optel ewe veel!
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Bestel asb vroegtydig jou 20kg streepsakke lekker harde Gwarrie hout teen R50 per sak.
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Bestellings van 10 sakke of meer word afgelewer (gratis). SLEGS PE (area dependent).

Whatsapp my op 081 493 7922 om te bestel!

Bestel jou 20kg streepsakke lekker harde Gwarrie hout teen R50 per sak!πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯Bestellings van 10 sakke of meer word...
01/07/2026

Bestel jou 20kg streepsakke lekker harde Gwarrie hout teen R50 per sak!
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Bestellings van 10 sakke of meer word gratis afgelewer. Slegs PE (area dependent).
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Whatsapp my op 081 493 7922 om te bestel!

Bestel jou 20kg streepsakke lekker harde Gwarrie hout teen R50 per sak! Bestellings van 10 sakke of meer word afgelewer ...
25/06/2026

Bestel jou 20kg streepsakke lekker harde Gwarrie hout teen R50 per sak! Bestellings van 10 sakke of meer word afgelewer (gratis).
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Slegs PE (area dependent)
πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
Whatsapp my op 081 493 7922 om te bestel!

Address

Port Elizabeth
6045

Telephone

+27814937922

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Braai Gal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Braai Gal:

Share