Oranje Slagtery

Oranje Slagtery Die Beste vleis produkte en goeie diens!

πŸ”₯πŸ‘ Weer Beskikbaar! πŸ‘πŸ”₯Ons 7.5kg- A3 Lam Bokse is weer beskikbaar teen ’n ongelooflike prys!πŸ’₯ Slegs R1087.50 per boksπŸ₯© Tj...
04/09/2026

πŸ”₯πŸ‘ Weer Beskikbaar! πŸ‘πŸ”₯

Ons 7.5kg- A3 Lam Bokse is weer beskikbaar teen ’n ongelooflike prys!

πŸ’₯ Slegs R1087.50 per boks
πŸ₯© Tjops & Stew
⚠️ Beperkte voorraad!

Moenie uitmis nie! 😍
πŸ“² WhatsApp jou bestelling: 073 414 3523
☎️ 022 931 2380

Oranje Slagtery – Top gehalte vleis, vriendelike diens! 🧑

03/09/2026

πŸ“’ NUWE WHATSAPP-GROEP! πŸ“’

πŸ₯© Oranje Slagtery Specials πŸ₯©

Ons het ’n nuwe WhatsApp-groep waar ons al ons lekker specials, winskopies en spesiale aanbiedinge gaan deel! πŸŽ‰πŸ”₯

πŸ‘‰ Stuur die groep se link aan jou vriende en familie sodat hulle ook kan deel wees van die specials!

πŸ“² Join ons groep en moenie ’n bargain misloop nie! πŸ˜‹πŸ₯©

🧑 Oranje Slagtery

Volg link:https://chat.whatsapp.com/IQhHsSsXXG2GDofOPBwUFz?s=cl&p=a&mlu=4&ilr=4

πŸ”₯PROMOSIES BY ORANJE SLAGTERY! πŸ”₯πŸ’₯ KOOP NOU EN BESPAAR! πŸ’₯Ons het nog voorraad van ons spesiale vleis-aanbiedinge beskikba...
03/09/2026

πŸ”₯PROMOSIES BY ORANJE SLAGTERY! πŸ”₯

πŸ’₯ KOOP NOU EN BESPAAR! πŸ’₯
Ons het nog voorraad van ons spesiale vleis-aanbiedinge beskikbaar β€” maar voorraad is beperk!

πŸ₯© Lam
πŸ– Vark
πŸ— Hoender

πŸ‘‰ Moenie uitmis nie β€” kom koop voordat die voorraad op is!

πŸ“² WhatsApp: 073 414 3523
☎️ 022 931 2380

Oranje Slagtery – Top gehalte vleis, vriendelike diens! 🧑

Onthou

Ons het n nuwe whatsapp nommer!

πŸ”₯πŸ‘ NET n paar  BOKSE OOR! πŸ‘πŸ”₯Ons 7.5kg- A3 Lam Bokse is nog beskikbaar teen ’n ongelooflike prys!πŸ’₯ Slegs R1087.50 per bok...
02/09/2026

πŸ”₯πŸ‘ NET n paar BOKSE OOR! πŸ‘πŸ”₯

Ons 7.5kg- A3 Lam Bokse is nog beskikbaar teen ’n ongelooflike prys!

πŸ’₯ Slegs R1087.50 per boks
πŸ₯© Tjops & Stew
⚠️ Beperkte voorraad!

Moenie uitmis nie! 😍
πŸ“² WhatsApp jou bestelling: 073 414 3523
☎️ 022 931 2380

Oranje Slagtery – Top gehalte vleis, vriendelike diens! 🧑

πŸ”₯ KOOP GROOT & SPAAR GROOT! πŸ”₯Begin September maand reg⚘️🌻🌹πŸ₯© 10kg Varkbraai BokseπŸ‘ 7.5kg A3 Lam BokseMaak jou vrieskas vo...
01/09/2026

πŸ”₯ KOOP GROOT & SPAAR GROOT! πŸ”₯

Begin September maand reg⚘️🌻🌹

πŸ₯© 10kg Varkbraai Bokse
πŸ‘ 7.5kg A3 Lam Bokse

Maak jou vrieskas vol en spaar op jou vleis! πŸ˜‹
Perfek vir die maand se braaie en familie-etes.

πŸ“ Oranje Slagtery
πŸ₯© Top gehalte vleis β€’ Goeie pryse β€’ Vriendelike diens

πŸ“² WhatsApp jou bestelling:073 414 3523
☎️ 022 931 2380

Onthou ons het n nuwe whatsapp nommer.

Moenie uitmis nie – voorraad is beperk! πŸ”₯

πŸ”₯ MAAND-EINDE PROMOSIES BY ORANJE SLAGTERY! πŸ”₯πŸ’₯ KOOP NOU EN BESPAAR! πŸ’₯Ons het nog voorraad van ons spesiale vleis-aanbied...
31/08/2026

πŸ”₯ MAAND-EINDE PROMOSIES BY ORANJE SLAGTERY! πŸ”₯

πŸ’₯ KOOP NOU EN BESPAAR! πŸ’₯
Ons het nog voorraad van ons spesiale vleis-aanbiedinge beskikbaar β€” maar voorraad is beperk!

πŸ₯© Lam
πŸ– Vark
πŸ— Hoender

πŸ‘‰ Moenie uitmis nie β€” kom koop voordat die voorraad op is!

πŸ“² WhatsApp: 073 414 3523
☎️ 022 931 2380

Oranje Slagtery – Top gehalte vleis, vriendelike diens! 🧑

Onthou

Ons het n nuwe whatsapp nommer!

28/08/2026

GOEIE NUUS!

Ons Nuwe Whatsapp nommer is aan!

Stuur asb n whatsapp met jou naam aan nuwe nommer dat ons jou kan stoor.

Nuwe Whatsapp nommer
073 414 3523

Klik op nommer bo om direk na whatsapp te gaan.

Dankie vir u getroue ondersteuning en geduld.

Groete
Oranje Slagtery

27/08/2026

BELANGRIKE INLIGTING.

Ons is nog besig om whatsapp op te stel.

Vir enige bestellings bel asb ons landlyn.

022 931 2380

Address

Voortrekkerstraat 22
Porterville
6810

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oranje Slagtery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oranje Slagtery:

Shortcuts

Share

Category