09/09/2026
😂 AG, ONS IS SOMMER BAIE DANKBAAR DIS WOENSDAG!
En weet jy waarvoor ons nóg meer dankbaar is? Jy kan vandag ’n lekker tuisgemaakte bord Boerekos kry sonder om 4 ure Ouma en Oupa toe te ry, tussen jou irriterende broer en suster vasgekeer te wees terwyl hulle jou moker onder die dekmantel van “Punch Buggy” — want blykbaar was daar ’n Volkswagen-konferensie in die Karoo daai dag. 👀😂
Alles terwyl Bok Radio se Top 10 op ’n kasset in die agtergrond speel.
Gen Z: Ja, ’n kasset. Soos Spotify… maar met ’n potlood. 😂
Was daai lang familieritte dalk verantwoordelik vir ’n paar van ons terapie-sessies? Heel moontlik.
Was die pampoenkoekies en die reuk van oondgebraaide hoender dit werd? Absoluut. ❤️
Alhoewel… as ek nou daaraan d**k, was ’n speletjie waar die kinders ’n hoender moes vang voor Sondagmiddagete nogal verdag. 👀😂
So vandag bring ons vir jou hartskos vol nostalgie — kos wat proe soos nóg, maar sonder die 4-uur rit en generasietrauma. ❤️
🇿🇦 VANDAG SE BOEREKOS — R100
🍗 Oondgebraaide Hoender
🎃 Pampoenkoekies met kaneelsuiker
🥕 Soutwortels
🌶️ Boerepeperboontjies
🥔 Gebakte Aartappels
🍚 Rys
R100 per bord
🍰 MAAK DIT ’N KOMBO!
Boerekos + ’n stukkie melktert óf koek — R125
⚠️ Beperkte borde beskikbaar!
📲 WhatsApp 066 217 9251
⸻
🥪 ONS INFAMOUS SOURDOUGH PANFRIED TOASTIES
🧀 Salami & Cheese — R50
🦃 Smoked Turkey & Mozzarella — R50
🍛 Curry Mince Toastie — R50
🍅 Ham, Cheese & Tomato — R50
🥓 Bacon, Egg & Cheese — R60
🥪 FRESH & HEALTHY SANDWICHES
Fresh, colourful and made daily. 🌿🥬
🍳 ALL-DAY BREAKFAST — R75
Served with a cappuccino ☕❤️
🍫 SOMETHING SWEET
🍫 Death by Chocolate Cake — R40
Just out of the oven! Moist, dark, chocolatey and covered in chocolate fudge icing. 🤤🍫
🍮 Melktert with a Caramel Crunch Cookie Base — R25
☕ COFFEE
Because even generational trauma is slightly easier with coffee. 😂
❤️ Lip-Lek-Lekker — tradisionele kookkos, met ’n skeut nostalgie en net genoeg familie-trauma. 😂❤️