Sappig Suid-Afrika

Sappig Suid-Afrika Ons is twee werkende mammas met ’n groot liefde vir mense, gesonde en aktiewe leefstyle, en mooi én lekker produkte. Ons begin klein.

Vir nou vind jy ons by markte in en om Potchefstroom

Vrug-bar! Oop die week van 𝟭𝟬:𝟬𝟬-𝟭𝟰:𝟬𝟬 @ 𝗧𝗼𝗿𝗼 𝗕𝘂𝗹𝘁𝗚𝗼𝗲𝗱 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗲𝘁:In ‘n koppie van enige van ons sap is daar 2 porsies v...
22/06/2026

Vrug-bar! Oop die week van 𝟭𝟬:𝟬𝟬-𝟭𝟰:𝟬𝟬 @ 𝗧𝗼𝗿𝗼 𝗕𝘂𝗹𝘁

𝗚𝗼𝗲𝗱 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗲𝘁:
In ‘n koppie van enige van ons sap is daar 2 porsies vrugte en 2 porsies groente.

Perfekte na-skool drankie en kosblik-bederfie!

Beskikbaar in 250ml en 500ml.

Vir 750ml, bestel op 𝘀𝗮𝗽𝗽𝗶𝗴.𝗰𝗼.𝘇𝗮

Vars sap by 𝗩𝗿𝘂𝗴-𝗕𝗮𝗿! Vandag en more oop van 𝟭𝟬:𝟬𝟬-𝟭𝟰:𝟬𝟬.As jy groot bottels (750ml) wil hê, bestel by 𝘀𝗮𝗽𝗽𝗶𝗴.𝗰𝗼.𝘇𝗮
18/06/2026

Vars sap by 𝗩𝗿𝘂𝗴-𝗕𝗮𝗿! Vandag en more oop van 𝟭𝟬:𝟬𝟬-𝟭𝟰:𝟬𝟬.

As jy groot bottels (750ml) wil hê, bestel by 𝘀𝗮𝗽𝗽𝗶𝗴.𝗰𝗼.𝘇𝗮

In ‘n koppie van enige van ons sappe is daar 2 porsies vrugte en 2 porsies groente. Regtig!Kom kry jou porsies by 𝗩𝗿𝘂𝗴-𝗕...
15/06/2026

In ‘n koppie van enige van ons sappe is daar 2 porsies vrugte en 2 porsies groente. Regtig!

Kom kry jou porsies by 𝗩𝗿𝘂𝗴-𝗕𝗮𝗿 by 𝗧𝗼𝗿𝗼 𝗕𝘂𝗹𝘁 vandag tussen 𝟭𝟬:𝟬𝟬 𝗲𝗻 𝟭𝟰:𝟬𝟬.

Vars gedrukte lemoensap vandag by Vrug-bar! 08:00-13:00
10/06/2026

Vars gedrukte lemoensap vandag by Vrug-bar! 08:00-13:00

Vrug-Bar se eerste kliënt!!!!
09/06/2026

Vrug-Bar se eerste kliënt!!!!

09/06/2026

GOEIE NUUS!!! Vir nou van 08:00-13:00 oop. Kom koop jou sap hier en haal bestelde sap hier af!

Die Vrug-Bar by Toro Bult!
🍏🍋🍎🥕

Ons is nou hier ook! Kom kap ‘n sap by hierdie oulike health shop by Rachem Wellness Healthcare Practitioners  op Thabo ...
29/05/2026

Ons is nou hier ook!

Kom kap ‘n sap by hierdie oulike health shop by Rachem Wellness Healthcare Practitioners op Thabo Mbeki.

O𝒏𝒔 𝒔𝒂𝒑 𝒅𝒊𝒆 𝒏𝒂𝒘𝒆𝒆𝒌 𝒃𝒚 𝑫𝒓𝒐𝒎𝒆𝒓𝒔 @ 𝑳𝒆𝒌𝒘𝒆𝒏𝒂!Buitelig, beweging, en die seisoen van jou keuse in 'n bottel… Dís mos nou beder...
27/05/2026

O𝒏𝒔 𝒔𝒂𝒑 𝒅𝒊𝒆 𝒏𝒂𝒘𝒆𝒆𝒌 𝒃𝒚 𝑫𝒓𝒐𝒎𝒆𝒓𝒔 @ 𝑳𝒆𝒌𝒘𝒆𝒏𝒂!

Buitelig, beweging, en die seisoen van jou keuse in 'n bottel… Dís mos nou bederf - vir liggaam én siel!

Veg die
27/05/2026

Veg die

Address

65 Retief Street
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sappig Suid-Afrika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share