Red and Rare butchery

Red and Rare butchery We are a family owned Butchery newly opened in Potchefstroom.Focusing on high quality meat processing.

🔥N SMAAK WAT JY NIE SAL VERGEET NIE!!🔥By Red&Rare gaan dit oor meer as net vleis.46 Du plooy straat Potcefstroom.
01/09/2026

🔥N SMAAK WAT JY NIE SAL VERGEET NIE!!🔥
By Red&Rare gaan dit oor meer as net vleis.
46 Du plooy straat Potcefstroom.

24/08/2026

Kom kry vir jou die lekkerste Wildsvleis in Potchefstroom van Januarie-Desember by 46 Du Plooy Straat.

Net by Red and Rare slaghuis by 46 Du Plooy st.
20/08/2026

Net by Red and Rare slaghuis by 46 Du Plooy st.

Kom koop vandag! By 46 Du Plooy st
08/08/2026

Kom koop vandag! By 46 Du Plooy st

Môre Saterdag 1 Augustus.
31/07/2026

Môre Saterdag 1 Augustus.

27/07/2026
Kom maak ń draai by Red and Rare butchery  vandag vir smaaklike Worsbroodjies en vriendelike gesigte 🤩
25/07/2026

Kom maak ń draai by Red and Rare butchery vandag vir smaaklike Worsbroodjies en vriendelike gesigte 🤩

Ons is geseënd om deel te kan wees.
21/07/2026

Ons is geseënd om deel te kan wees.

Ons week het op 'n goeie noot begin !🤩

Ons wil graag vir Waldo McDonald, wat vir ons springbokke geskenk het, én Heinrich en sy span by Red and Rare butchery wat die vleis verwerk het en aan ons geskenk het BAIE dankie sê 🫶🏼

Ons is ongelooflik om deel te wees van 'n gemeenskap waar mense omgee en altyd bereid is om 'n hand uit te steek. 🥰

Ons waardeer julle ongelooflik baie! 🫶🏼

14/07/2026

Kwaliteit vleis en eerlike diens.

Address

46 Du Plooy Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Red and Rare butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share