Route 96

Route 96 πŸ— Route 96 lives on through wings. Takeaway Fridays.
(405)

Permanently closed.

Route 96 Brewery is β€˜n plaaslike brouery wat sewe verskillende biere brou met een doel voor oΓ«, om β€˜n hoΓ« kwaliteit smaaklike bier aan ander bier liefhebbers te bied.

Route 96 leef voort deur wings.Ons doen steeds ons bekende wings β€” nou as ’n Vrydag takeaway.Dieselfde geur. Dieselfde s...
29/04/2026

Route 96 leef voort deur wings.

Ons doen steeds ons bekende wings β€” nou as ’n Vrydag takeaway.

Dieselfde geur. Dieselfde sous. Net ’n ander setup.

πŸ“¦ Bestel via WhatsApp: 064 754 2183
πŸ“ž Of skakel Annette: 062 887 7579
⏰ Bestellings sluit Donderdag 10:00
πŸ“ Optel Vrydae by Abraham Kriel (17:00 – 18:00)

Laat weet as jy lus is β€” ons maak reg.

Laaste Rondte by Route 96 – 14 FebruarieMet gemengde emosies deel ons dat 14 Februarie ons laaste dag sal wees wat Route...
13/02/2026

Laaste Rondte by Route 96 – 14 Februarie

Met gemengde emosies deel ons dat 14 Februarie ons laaste dag sal wees wat Route 96 se deure oop sal wees.

Route 96 was vir baie van ons meer as net ’n plek om iets te drink. Dit was waar mense bymekaar gekom het – vir rugby, vir kuier, vir verjaarsdae, vir sommer net ’n dop na ’n lang dag.

Dankie vir jare se lojale ondersteuning. Dankie dat julle gekom het, teruggekom het, en deel geword het van wat hierdie plek was.

Op ons laaste dag – wat ook Valentynsdag is – kuier ons nog een keer saam.

🎢 Johan Loots live van 14:00 tot 19:00

Kom maak ’n draai en kom sΓͺ groet.

πŸ“ Route 96 Brewery

🍺 Elke sluk met ’n bietjie plaasvrede. 🌾Kom kuier hierdie naweek by Route 96 Brewery – net buite Potch – vir goeie kos, ...
09/02/2026

🍺 Elke sluk met ’n bietjie plaasvrede. 🌾
Kom kuier hierdie naweek by Route 96 Brewery – net buite Potch – vir goeie kos, ’n rustige atmosfeer en unieke craft gin- en bierkeuses.
πŸ” Vrydag en Saterdag Bier & Burger – R85
Kan bier ruil v koeldrank
πŸ— Naweek Vlerkies – R110 / 1kg + 1L Bier – R175
SONDAG ook oop. 11:00 tot 15:00

🍺 Elke sluk met ’n bietjie plaasvrede. 🌾Kom kuier hierdie naweek by Route 96 Brewery – net buite Potch – vir goeie kos, ...
06/02/2026

30/01/2026

🍺 Elke sluk met ’n bietjie plaasvrede. 🌾

Kom kuier hierdie naweek by Route 96 Brewery – net buite Potch – vir goeie kos, ’n rustige atmosfeer en unieke craft gin- en bierkeuses.

πŸ” Vrydag Bier & Burger – R85
πŸ— Naweek Vlerkies – R110 / 1kg + 1L Bier – R175

🌟 GRATIS VENUE KOSTE!! 🌟Beplan jy 'n funksie, partytjie, braai of optrede? πŸ₯³ Hoekom nie jou volgende geleentheid by die ...
27/01/2026

🌟 GRATIS VENUE KOSTE!! 🌟

Beplan jy 'n funksie, partytjie, braai of optrede? πŸ₯³ Hoekom nie jou volgende geleentheid by die brouery hou nie? Route 96 Brewery bied die perfekte plek vir jou spesiale geleentheid, en die beste van alles – die venue koste is gratis!

Geniet 'n yskoue 🍻 of gin, smul aan ons heerlike platters en kyk hoe die son sak oor die brouery. Julle kan selfs 'n opwindende game paintball by Bloodline Paintball insluit. Dit is die ideale plek vir 'n onvergeetlike dag.

Bespreek jou datum nou by 062 887 7579 en maak jou geleentheid ekstra spesiaal.

Geen buite alkohol word toegelaat nie. Kroeg, kombuis en braaigeriewe is beskikbaar.

Address

Portion 96, On 5th Avenue, Harpington
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Route 96 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Route 96:

Share

Category