Fresh Pick Farm & Venue

Call Directions Website Contact the business

Fresh Pick Farm & Venue Fresh Pick is more than just a boutique farm, Open Doors Art Café and event venue. From farm to fork - that is our mission.

From seasonal berry picking and delicious homemade treats to unforgettable celebrations, every visit is filled with country charm, meaningful moments and making memories .

'n Ma en dogter band is een van die belangrikstes in die lewe, daarom is Ma en Dogter oggende vir ons altyd spesiaal!   ...
20/10/2026

'n Ma en dogter band is een van die belangrikstes in die lewe, daarom is Ma en Dogter oggende vir ons altyd spesiaal!

Mens word net een keer 21!Baie geluk, Rina!!
18/10/2026

Mens word net een keer 21!
Baie geluk, Rina!!

16/10/2026
Ons aarbeie kry lewe, al lyk van hulle asof hulle nie uit winterslaap uit wil opstaan nie! Die koue en onvoorspelbare we...
09/10/2026

Ons aarbeie kry lewe, al lyk van hulle asof hulle nie uit winterslaap uit wil opstaan nie! Die koue en onvoorspelbare weer maak hulle lui, maar daar is gelukkig genoeg om te pluk!

09/10/2026

Dankie BarkHouse Media!!

To ensure bigger fruit on your trees, take time to pick the extra fruit off. It creates space and energy for the rest to...
08/10/2026

To ensure bigger fruit on your trees, take time to pick the extra fruit off. It creates space and energy for the rest to grow so much bigger!

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Dankie mamma-groep vir die lekker kuier!
07/10/2026

Dankie mamma-groep vir die lekker kuier!

04/10/2026
Geluk, Schoemans! Ons bid vir julle 'n geseënde huwelik toe en sommer baie vreugde in elke dag.
04/10/2026

Geluk, Schoemans! Ons bid vir julle 'n geseënde huwelik toe en sommer baie vreugde in elke dag.

Ons sou nooit kon dink ons moet sê ons het nie genoeg aarbeie nie, maar hou ons sosiale media dop vir wanneer ons weer o...
03/10/2026

Ons sou nooit kon dink ons moet sê ons het nie genoeg aarbeie nie, maar hou ons sosiale media dop vir wanneer ons weer oopmaak.
Kontak: 083 780 2410

Address

46 Wilge Street
Potchefstroom
2530

Opening Hours

08:00 - 15:00

Telephone

+27837802410

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fresh Pick Farm & Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fresh Pick Farm & Venue:

Shortcuts

Share

Category