BoereBokkie

BoereBokkie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from BoereBokkie, Pretoria East.

Ons eerste reeks van Trucker Kepse is nou beskikbaar vir bestelings teen R220 per keps.Kontak vir Boere Bokkie Diaandri ...
27/09/2022

Ons eerste reeks van Trucker Kepse is nou beskikbaar vir bestelings teen R220 per keps.
Kontak vir Boere Bokkie Diaandri op
071 509 0309 of epos [email protected] vir bestellings.

Wees 'n Bok vir Sports en bestel jou Trucker Keps vandag nog!

Hier kom 'n ding!

Produkte en dienste tans beskikbaar onder die Boere Bokkie Brand.Kontak ons gerus ons Boere Bokkie Bemarker Diaandri op ...
26/09/2022

Produkte en dienste tans beskikbaar onder die Boere Bokkie Brand.

Kontak ons gerus ons Boere Bokkie Bemarker Diaandri op 071 509 0309 of epos [email protected]

Ons klerereeks sal binnekort beskikbaar wees.
24/09/2022

Ons klerereeks sal binnekort beskikbaar wees.

24/09/2022
24/09/2022

GELUKKIE BRAAIDAG AAN AL DIE BRAAIMEESTERS!

21/09/2022

Ons embleem het bietjie deur 'n transformasie proses gegaan met 'n nuwe voorkoms vir al ons produkte en dienste.

Hou ons fyn dop....hier kom 'n ding!

Groot bederfies vir die Bokkies oppad.

Baie dankie aan al ons volgelinge. Ons het amper 100 volgelinge so deel asseblief ons Facebook blad met ander Boere Bokk...
21/09/2022

Baie dankie aan al ons volgelinge. Ons het amper 100 volgelinge so deel asseblief ons Facebook blad met ander Boere Bokkies.

Hou ons dop....daar is nog baie bederfies vir die Bokkies oppad!

Die Boere Bokkie Brand!
21/09/2022

Die Boere Bokkie Brand!

Ons toets bietjie die water...Watter Bokkies sal graag so 'n BOERE BOKKIE BRAAIMEISTER T-h**p vir haar Bok of Bul wil ko...
16/09/2022

Ons toets bietjie die water...

Watter Bokkies sal graag so 'n BOERE BOKKIE BRAAIMEISTER T-h**p vir haar Bok of Bul wil koop as deel van ons klere reeks wat ons onder die BOERE BOKKIE BRAND gaan uitrol? Koste: R240 per h**p (165g)
Plaas net h**p kleur, grootte en ontwerp nommer in die comments as jy 'n h**p wil bestel. Ons sal binnekort bestellings neem!

BOERE BOKKIE BRAAIMEISIE hemde ontwerp oppad asook ons volledige klere reeks wat binnekort beskikbaar sal wees.

Hier kom 'n ding! Bok vir Sports!

Address

Pretoria East

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BoereBokkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BoereBokkie:

Share